Page 1 of 1

1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 24 Oct 2013 16:29
by drean
Ek is opsoek na n roofrack soos wat CarloG geadverteer het

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 24 Oct 2013 19:09
by Kagiso II
So ene ???
IMG-20131016-01329.jpg
IMG-20131016-01329.jpg (1.16 MiB) Viewed 2188 times

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 24 Oct 2013 19:23
by drean
Ja,so ene

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 24 Oct 2013 20:18
by Chris Skinner
Go to Frontrunner in Midrand - you will get a brand new one for good price. cant remember exactly but mine was less than 4k.

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 24 Oct 2013 20:28
by Kagiso II
Hi Drean -- myne is die "Wind Cheetah" - Vollengte. Kom van Thor af - met 6 pote - R4000.
Hy is bikki anders as die een wat Carlo advert het [het gou gaan kyk] daai een se kant raam is twee rame wat aanmekaar kom -- myne is n vaste raam.
Die "dwarsbalk" wat so omgevou is haal ek af.
Skree maar as jy hom soek .. hy is hier in Benoni.

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 25 Oct 2013 05:58
by drean
Ek stel defenitief belang in die roofrack

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 25 Oct 2013 16:01
by Kagiso II
sorri -- wou jou p/m maar k weet ie hoe om kiekies op p/m te sit nie.

So groot is hy oppi dak:
Benoni-20130627-01104.jpg
Benoni-20130627-01104.jpg (1.38 MiB) Viewed 2123 times
Benoni-20130627-01102.jpg
Benoni-20130627-01102.jpg (1.05 MiB) Viewed 2123 times

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 25 Oct 2013 20:15
by Jorrie
Hi Drean
Daai pryse is uitstekend. Ek het Rk8 vir my African Outback rak betaal.

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 25 Oct 2013 22:16
by drean
Thanx Jorrie,sal hom vat