Page 1 of 2
1984 Nissan Patrol (REDUCED PRICE R40 000)
Posted: 20 Oct 2013 17:17
by Sias
Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 20 Oct 2013 19:54
by Herrie
Hoekom is die agter wiele so naby aan mekaar?
Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 21 Oct 2013 09:19
by Theuhan
Wens ek het nou n los R50 000.00 gehad, elke sent werd.
Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 21 Oct 2013 10:11
by Alex Roux
Theuhan wrote:Wens ek het nou n los R50 000.00 gehad, elke sent werd.
+10!
Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 21 Oct 2013 12:02
by ricster
Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 21 Oct 2013 13:46
by Alex Roux
I think it is a case of perspective or that mistake oof paralaks again?
The bonnet is much closer than the rear axle, giving the rear axle the impression of being smaller / narrower.
Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 21 Oct 2013 15:39
by Bruin Beer
Miniature in training.
Made to run on the narrow tracks

Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 21 Oct 2013 18:52
by Sias
Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 21 Oct 2013 19:55
by Kagiso II
Sias -- jou nie steur aan 'ioe manne met parralaks nie .. hulle het nie die draad van hirri Trol se hele geboorte gesien nie ["LINK" sommer daai draad hier op die ad?
Se jou wraggies -- assik 'ie pond gehettit hettik hom laasweek al gekoop [Tjommi vir ou LOBO ]
Re: 1984 Nissan Patrol
Posted: 21 Oct 2013 22:12
by Alex Roux
Ek stem
Daar is nie 'n mooier Safari in die land nie.
Dit is 'n skande dat so 'n kar vir so min te koop is.
Die mensdom weet nie wat is goed vir hom, as hy eerder 'n nuwe komplekse ding wil ry nie.