Page 1 of 1
Nissan Patrol wanted
Posted: 17 Oct 2013 11:32
by drean
Ek is opsoek na n Nissan Patrol,aangesien ek laasweek myne afgeskryf het Ek soek een hier van 1999 model en op My tel nr is 0711512320
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 17 Oct 2013 11:43
by LERZ
Jammer om te hoor, is hy erg beskadig?
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 17 Oct 2013 14:25
by Aries66
Drean Jammer om te hoor, hoop als reg met julle. Hier staan 'n paar hier in die noorde van Pretoria in Zambesi sal loer vanmiddag as ek by hulle verby ry wat hulle spesifikasies is.
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 18 Oct 2013 06:15
by drean
Baie dankie Louis,dit sal gaaf wees Gehoor daar is in Zambezi en ek was die naweek in Pretoria en gesoek vir een,maar duidelik by die verkeerde plekke
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 18 Oct 2013 06:20
by drean
Waar kry ek vir Jaco Vorster in die hande? Ek sien hy wil syne verkoop,ek het klaar n boodskap gestuur maar sal graag hom wil bel
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 18 Oct 2013 11:03
by drean
Ek het sy linker voorwiel morsaf gery Jacque,in n sloot teen n watersloot se muurtjie
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 18 Oct 2013 11:55
by RolexRian
Ek het 'n 2004 4.8GRX with 142000KM on the clock. Dark Blue, Longrange tank, 40MM lift on coils. Towbar, Dual battery system, Frontrunner roofrack, drawersystem fitted., Bridgetone duellers Tyres met 30000km op. R180 000 NEG.....bel na 6 in die aand as jy belangstel 0825547150
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 27 Oct 2013 15:13
by smi01466
Ek het 'n 2000 4.5 GRX. 33" BFG MT Bande met 95% ry vlak oor. High lift air suspention. Warn winch, Roof rack. Duel Bat sisteem. The Beast het 287000km gedoen. Ek sal graag R130k wil hĂȘ vir The Beast. Skakel gerus vir Gerhard by 0836318775