Page 1 of 1

4 x4 dag te Citrusdal

Posted: 14 Aug 2009 10:22
by duckitt
indie julle manne belang stel Citrusdal hou 2dae van kuier en lekker roetes 3-4 Oktober al die info en inskrywings vorm is op
www.citrusdal2x4x4.co.za
Hoop om julle daar te sien
Groete Charles Duckitt
0837085003 :thumbup:

Re: 4 x4 dag te Citrusdal

Posted: 19 Oct 2009 13:59
by duckitt
Ja so het die naweek ook gekom en gaan , dit was n baie lekker naweek se gekamp
Ongelukkig was dit nou geen roete om oor bly te raak
Nie, die selfde plek net n ander naam SWAK toetrusme
Buro.
Daar het manne ver gery en nie vol lag huis toe nie

Dalk moet hulle maar weer probeer volgende jaar
Groete

Re: 4 x4 dag te Citrusdal

Posted: 20 Oct 2009 08:16
by Rittelin
Jammer om te hoor! :doh:

Daar is soveel lekker aktiwiteite wat deur die jaar gebeur dat 'n mens jou dagboek fyn moet beplan & jou 'timing' mooi moet regkry. :oldtimer:

Events wat groot groepe trek kry dit met rede reg en 'n ou wil die volgende jaar weer moeite doen om daar te wees. :clap:

Hierdie Forums is gelukkig 'n goeie 'vertrekpunt' om dit wat meeste v ons so geniet om te doen, met ander te deel, hetsy die soet of suur daarvan. :salute: