Page 1 of 1

Lighter plug

Posted: 15 Sep 2013 11:30
by gertrossouw@live.com
Middag

Ek wil 'n "lighter plug" instaleer agter by die agterste sitplekke vir my kinders se dvd spelers om dit te laai as dit pap word. Ek het gedink om dit te doen langs die "rear cooler" se panel sit. Ek wil weet waar ek krag van moet trek om veilig te wees dat draade nie warm word en of ek dit deur 'n "relay" moet vat ? Ek wil 2 instaleer een vir elke kind sommer langs mekaar en wil dit van die voertuig se battely af doen ? :doh:

Re: Lighter plug

Posted: 15 Sep 2013 13:50
by Herrie
Is dit nie beter om net 'n gewone een te koop met 2 of 3 lighter plugs en 'n lang draad en dit sommer in die voorste sigaret lighter in te sit nie wat dit gaan deur 'n fuse?

Re: Lighter plug

Posted: 15 Sep 2013 14:13
by Carel
As jy die voorste lighter plug vir iets anders wil gebruik is dit beste om 'n draad direk van jou voorste lighter plug te vat en dan die nuwes te koppel. Gaan na die agterkant van die voorste lighter plug en koppel 'n draad van hier na die nuwes. Daar is gewoonlik net die positiewe draad en die gronddraad kan jy direk aan die bakwerk koppel.

Re: Lighter plug

Posted: 15 Sep 2013 15:32
by gertrossouw@live.com
Dankie vir die raad hoe dik draad stel jy voor ?

Re: Lighter plug

Posted: 15 Sep 2013 18:28
by Peter Connan
Ek het vir hierdie selfde doel een aan elke kant onder en agter in die "centre console" monteer. Hulle, sowel as 'n klein "inverter" en 'n drie-dubbele-aansteker prop wat voor gemonteer is, kry almal krag van my tweede battery.

Dit is nie nodig om dik draad te gebruik nie, jy kan sommer goeie speaker-draad gebruik, maak net seker jy sit aparte sekerings op alles. Hierdie toestlle trek relatief min krag.

Re: Lighter plug

Posted: 16 Sep 2013 09:24
by ricster
I did exactly what you did. I used decent size cable and connected to the front cigarette lighter. The boys PSP chargers don't draw high current and the lighter is already through a fuse so if something goes wrong the fuse will pop anyway. Make sure you have a good clean earth connection too.

Re: Lighter plug

Posted: 16 Sep 2013 09:39
by Grant
Gert,


I got a dual charger with two usb chargers from O/D warehouse. Pulled a cable in from the battery through a new fuse box that a very good friend installed at the battery. I then had a switch installed as well so I could also switch of the power supply when not needed.