Page 1 of 1

Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 09 Sep 2013 08:18
by SCUBA Patrol
Hi Guys,

I know this is not a Patrol question but seening that we have all the knowlage o n ons site, I'm asking here!

Where in Cape Town area can I have new leave springs made for my dad's 1 Tonner? Or off the shelf springs? He is no hardcore 4x4ér but uses his bakkie for overlanding trips with a homemade camper canopy on the back.

If any of you can assist with recommendations I'll appreciate!

Phillip

Re: Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 09 Sep 2013 09:08
by Kagiso II
MIKEM mos has a Cape Town branch ?? just came back from Botswana -- and that MIKEM suspension impressed me nooo end
ONLY diff -- get the blades from wherever -- but upgrade to CAMIL Shocks on that HardBody .. you NEVER look back :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Contact Piet Weideman direct for an approved dealer in C T ..

en WAAR IS DIE KIEKIES van daai baklkie ?????

Re: Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 09 Sep 2013 14:46
by SCUBA Patrol
Dankie oom Mac,

het reeds die Camils van Piet bestel en die bladvere gaan deur Saayman's hier in die Kaap gemaak word!

Phillip

Foto's volg as ek die goed gelaai kan kry

Re: Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 09 Sep 2013 15:28
by Tinus lotz
My voorstel sit camels in soos die toppie se maar moenie geld mors op ander vere nie sit net lugkussings by dan het julle die beste van al die opsies net n bietjie meer of minder lug en als is reg

Re: Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 09 Sep 2013 16:07
by Grant
Phillip,

My suggestion would to also have air helpers fitted. By adding more blades the vehicle suspension is going to become very hard. Air helpers will assist with the ride height and ensure a comfortable ride. Been tested in the truck industry and works very well.

http://www.assc.co.za/leisure-air-springs.htm

Re: Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 09 Sep 2013 19:11
by SCUBA Patrol
Thanks for the advice on the air cells, will have a look at them aswell but if memory serves me well, the set up on the nissan suspensions does not allow for them or if there are avaialble it is emensty expensive.

sal wel gaan kyk na daai opsie.

Re: Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 09 Sep 2013 22:51
by Kagiso II
nee da is jy oppi reget pad Philip -- daai "coil' over" sjox werk B G -- EN hou jou vere ook orent -- ek dink Saaymans weet wat hulle doen - so jy is vir laaaank uitgesort. - met Camil het jy nie lugsakkies nodig nie

Daai stelsleutel wat saam jou Camil sjox kom -- bêre hom mooi -- stel so 1/2 draai stywer na so 5 000 km [bietjie minder as jy BAIE keer rowwe paaie ry.]

Ek het op albei my Hard Bodies een veer UIT gehaal nadat die Camil ingesit was ..

en ja - ek het VRAG gedra op BRUTUS en Boezman - vol ton met baie uitreike baie kere

Re: Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 10 Sep 2013 07:53
by Magiel Oberholster
Oompie se my hoe vergelyk "Camil" met Ironman, Ome en andfer "aftermarket suspensions". En hoe veel lift gaaan ek daar uit kry. Wat is die prys verskil . :think:

Re: Hardbody/1 Tonner leave springs

Posted: 10 Sep 2013 19:11
by Kagiso II
Hallo Magiel Blou Lorrie [ hooe gaan dit met die Bloe-Een ??]
OME en Iron Man en EFS vervang jou hele veerstelsel en sit hulle maak 'shocks' in .. [Dis maar soos Bier .. party is duurder as ander want daar is dalk bikki meer tegnologie in OF hulle aanvraag is hoër omdat hulle veldtog [en profyte] hoër is ..

CAMIL daarinteen vervang NET die skokbrekers MAAR hulle skokbrekers het "coils" [kronkelvere] oor -- en die gee 250 Kg per wiel ekstar lig [behoort so ± 40mm "lift" te gee as jou bestaande vere nog orraait is [Hard Body vere wat nie mishandel word nie kan vverby 300,000 km gee. [Plaasbakkies n konstruksie bakkies natuurlik heelwat minder...]

BESTE is van die CAMIL - hy laat voel n grondpadrit met n Hard Body soos n teerpad in n BM :-)

[Vra maar die manee wat Camil in het -- George B; Wimpie O; en wie ook al voel om hierop te antwoord . :-)