Page 1 of 2

Patrol Battery Issue

Posted: 08 Sep 2013 15:22
by Herrie
For some time my Patrol's battery got flat in 4 days and I connected my 80Watt solar panel to it with the regulator and it normally charged the main battery and the dual battery through the NL system.

I had the battery tested with the load test and the electronic test and it is still 100%.

Last Saturday morning went I walked past the Patrol I heard the Battery monitor going off and I checked the battery and it was 10.2V.
I removed the solar panel and disconnected the battery wires to the NL unit and charged the battery with my C-Tek charger.

On Sunday afternoon the battery was fully charged and I disconnected the charger and the battery voltage was 12.9V.

I planned to drive the Patrol on Friday.

Monday afternoon the voltage was 12.6V
Tuesday afternoon the voltage was 12.5V
Wednesday afternoon the voltage was 12.4V
Thursday afternoon the voltage was 10.2V :thumbdown:

I had to charge it again with the charger!

I still have the solar panel and the dual battery wires off and do not know what the problem is - I even checked the amps when everything is switched of and it moves from 1.5A to zero in 2 seconds.

Any idea what the problem can be? :think:

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 08 Sep 2013 21:52
by Kagiso II
Dakliggie wat bly brand [of skakelaartjie wat "short" .. daai rubber dingetjie wat in die deurkosyne is]
Ek het op BRUTUS , "dead-short" in een van sy gloeilampe [hooflig] gehad wat nie n fuse geblaas het nie maar my battery vrek getrek het]

Enigste wat 'k aan kan dink .. kortsluiting naby een van jou ligte -- reverse, briek, agterligte, dakliggie [selfs die radio ??]

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 08 Sep 2013 22:11
by petrol
Het jy een of ander tracker device in die voertuig, hulle maak partykeer so

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 09 Sep 2013 07:23
by David
Aftermarket radio with blue tooth?

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 09 Sep 2013 09:30
by Herrie
Ek het nie 'n radio met bluetooth nie en het ook nie tracker device nie - weet nie of daar miskien een is voor ek hom 5 jaar terug gekoop het.

My binneste dak ligte is LED's en hulle bly nie aan nie - hulle is so helder dat jy hulle maklik sien as hulle aan is. Al my ligte is al getoets en hulle werk reg.

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 09 Sep 2013 14:25
by David
Herrie

Probeer die volgende: Find-a-Parasitic-Battery-Drain

Jy meet basies hoeveel stroom getrek word en verwyder dan fuses om te identifiseer waar die probleem is.

Dit behoort jou nader aan die oorsaak te kry... :thumbup:

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 09 Sep 2013 14:42
by firessafari
Kobus, om te meet is om te weet.
Begin deur die positiewe pool van die battery los te maak Koppel dan 'n multi meter wat gestel is op die milliampere skaal ,posetief op die battery en die negatief op die ontkoppelde battyery klamp ( moet nooit tussen negatief en posetief met die meter op die ampere skaal meet nie dit sal die meter verwoes) die lesing wat jy kry moet nie meer as 60 milliampere wees nie indien wel begin dan die fuses een vir een trek tot jy die skuldige stroombaan kry onthou goed soos alarm/immobiliser. radio memory,paneel kissie liggie, tracking unit oorlosie ens. ens. trek alles krag maar saam moet dit nie meer as 60 Ma wees nie. ek het al self's 'n diode in die alternator gekry wat dit veroorsaak het sterkte.
indien jy verdere hulp nodig het skree maar net
Johan

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 09 Sep 2013 20:27
by Herrie
Baie dankie vir julle hulp en voorstelle :thumbup:

Ek sal dit prober en julle laat weet.

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 10 Sep 2013 09:18
by Clem
Herrie wrote:Ek het nie 'n radio met bluetooth nie en het ook nie tracker device nie - weet nie of daar miskien een is voor ek hom 5 jaar terug gekoop het.

My binneste dak ligte is LED's en hulle bly nie aan nie - hulle is so helder dat jy hulle maklik sien as hulle aan is. Al my ligte is al getoets en hulle werk reg.
My bet is there's a tracker unit in the car. My Old Merc with tracker does exactly like this. By the 4th/5th day you can't start it.

Re: Patrol Battery Issue

Posted: 10 Sep 2013 09:58
by Herrie
I just contacted Netstar and my Patrol is not on their system - they checked the registration and VIN number.