Page 1 of 1
Patrol se deacceleration fuel cutoff inskop
Posted: 14 Aug 2013 12:37
by Jules
Hello aan al die slim mense
Op hoeveel rpm skop die GQ se DEACCELERATION FUEL CUTOFF in ??
Shalom
Re: Patrol se deacceleration fuel cutoff inskop
Posted: 14 Aug 2013 14:16
by Tinus lotz
Ek het nie eers van so iets geweet nie

Re: Patrol se deacceleration fuel cutoff inskop
Posted: 14 Aug 2013 15:18
by Herrie
Hy het mos net 'n carburator.

Re: Patrol se deacceleration fuel cutoff inskop
Posted: 14 Aug 2013 16:05
by Jules
Blykbaar iets te doen met die skoenlapper wat sy vlerke oopmaak/ toemaak? sodat daar nie onnodige petrol in die sisteem ingooi nie
shalom