Fuel gauge
Posted: 08 Aug 2013 10:21
Hello Allemal
Vanoggend toe ek werk toe ry sien ek my petrol gauge daal teen die spoed van lig en binne n paar sekondes is hy dolleeg, maar ek ry nog. Toe begin die wyser weer optel en gaan lĂȘ op 1/4 waar hy was voordat hy begin daal het, was nogals n scary gevoel
what can be the cause of this
Shalom