Page 1 of 2

Bullrun 2013

Posted: 03 Aug 2013 12:23
by JohnBoyZA
Are there any Patrollers doing the Bullrun this year, besides me?

Re: Bullrun 2013

Posted: 03 Aug 2013 18:03
by Herrie
Wat is die Bullrun?

Re: Bullrun 2013

Posted: 04 Aug 2013 09:55
by Stefan
In Pamplona? Hell no!

Re: Bullrun 2013

Posted: 04 Aug 2013 11:47
by Peter Connan
Ek raai Johnboy praat van WegRy se bull run?

Re: Bullrun 2013

Posted: 04 Aug 2013 14:16
by Clem

Re: Bullrun 2013

Posted: 05 Aug 2013 05:28
by JohnBoyZA
Pamplona ... Ha ha, ja ja ... dis deur n paar van my pels begin ... hierdie jaar neem ek ook deel ... Vosburg sal nooit weer dieselfde wees nie.... Gerrie, waaaaaas jy?

Re: Bullrun 2013

Posted: 05 Aug 2013 08:34
by Herrie
Waarmee gaan jy ry?

Re: Bullrun 2013

Posted: 05 Aug 2013 10:52
by Gerrie
Hier is ek... waarmee ry jy Johnboy? Sit bietjie 'n foto hier op man...
Jip, die Bullrun is gebore uit die idee van Top Gear Botswana waar hulle met ou sedans van minder as R15 000 gery het oor die panne (almal het dit al seker gesien?)
Klomp ouens hier van die Kaap het dit in 2011 ook gedoen (net Verneukpan en Pella toe) en dit was groot pret (ek was saam).
Hierdie jaar is ons 'n borg (WegRy) en daar is nou al amper 60 karre ingeskryf (Karmann Ghia, 1948 Dodge, Ford Ranchero - die reels is bietjie gebuig) van regoor die land en almal kom die naweek van 20 September by Vosburg bymekaar waar ons op Mierpan gaan kamp, kuier en jaag!

Re: Bullrun 2013

Posted: 06 Aug 2013 05:04
by JohnBoyZA
Ek ry saam met Martin Tande... in die Gazelle ... Granada V6. Sal later fotos pos.

Re: Bullrun 2013

Posted: 28 Sep 2013 10:04
by JohnBoyZA
Het die vooreg gehad om die Bullrun Quarter Mile in TourdeFrans se LS1 V8 te ry - jaag. Dit was n belewenis!
Frans, het jy n amptelike tyd gekry?