Page 1 of 1

Henops 4x4

Posted: 20 Jun 2013 17:34
by andredurand
Is daar enige wat Saterdag saam wil gaan . dit is nie in Klub dag nie ek wil net uit kom of as daar in ander plek is dit ook reg :

Re: Henops 4x4

Posted: 20 Jun 2013 17:57
by georgeb
Hallo Andre

Ek is self lus vir ry, maar ek kom DV eers Saterdag terug van Maputo af - sal hierdie een moet skip.


Groete

George