Page 1 of 1

4.5/4.8 manual Gearbox

Posted: 17 Jun 2013 22:09
by tour de frans
Goeie Dag
Ek is opsoek na n 4.5 of 4.8 handrat ratkas.
Ek het my 4.2 diesel handrat ratkas wat ek sal ruil/verkoop en geld verskil of n ratkas bykoop.
Of as iemand stukke het van die petrol ratkas. Ek wil 3de rat verander op my kar.
Dankie Groete
Frans

Re: 4.5/4.8 manual Gearbox

Posted: 26 Jun 2013 11:52
by LERZ
Hi Frans is die 4.2d ratkas nog beskikbaar, wat is di kondisie en hoeveel R??? soek jy vir did.

Dankie
Jacque

Re: 4.5/4.8 manual Gearbox

Posted: 14 Jul 2013 23:26
by tour de frans
Pm my jou nr.
Groete