Page 1 of 1

4.8 coils in n GQ?

Posted: 16 Jun 2013 13:40
by Tinus lotz
Has any body done this? I am sure that the GQ is about 700kg lighter than the 4.8 and this will make it work like a lift kit :think:
if a Person puts bilstein or koni shocks in or even gabriels it might work ? What do you think?????

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 17 Jun 2013 10:45
by Adrianjvr
I have 4.8 coils on my swb safari. Gives a lift of around 40mm.

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 17 Jun 2013 21:48
by Kagiso II
DANKIE Thinus -- ook -- Is the 4,5 & 4,8 & GQ on the same specs as far as coils are concerned ??

OTHER question -- I hear tell the Cruiser 80 shocks does fit the GQ nqad also gives more travel than the normak GQ shocks

ANYBODY can confirm?

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 17 Jun 2013 21:59
by tour de frans
Die Cruiser bakkie se shocks pas onder n GU. Behoort te pas onder n GQ ook.
Ek het n stel ome onder my Patrol, hulle is langer as die ome patrol 2"shock.
Groete

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 17 Jun 2013 22:25
by Kagiso II
Dankie Frans [Het jou Buurman daar by Abri ontmoet .. jy was veronderstel om saam te kom man .. ]

Die rooi kar is nou hier op ons werf [Abri kon deurkom en ons het so oorhoofs beloer.. ] die skelm blXZXXXXXm het klomp goed wegge3steek en weggelieg .. nou moet ek maar laat regmaak .. g'n wonder hy het nie die kar na jou wou neem nie .. seker geweet van ligte wat nie werk nie en so .. ]
Maar meganies is die ou rooie blerri oraait -- shocks & vere busted [op 265000???]

Sal die serie 80 se shocks op hom pas -- of MOET dit die cruiser bakkie se shocks wees ??

Thanx en DANIE
oompie

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 17 Jun 2013 22:38
by tour de frans
Hallo Oom
Hoop die rooie draai goed uit. Ja my buurman het n mooi 4.8 gekoop. Nou is ons 2 Patrole in die straat.
Ek kannie onthou hoelyk die 80 se sjokke nie, maar die bakkie het ek by ons werk nuwes opgesit en gesien die gaan net so pas op by kar. Toe kry ek n stelletjie vir my ook. Ek hou van die langer shock, wiel sak bietjie verder uit.
Maar die cruiser shock is langer ook wanneer hy ingedruk is. Dis min en pla my nie, ek het spacers in wat my kar hoer maak, so as my kar sy bumpstops tref is die sjoks nognie heeltemal in nie,maar die wiel sak beslis meer uit. Ek kon dit agterkom in die veld, en hier is n lang draai naby my huis wat ek die voorwiel kon oplig deur die draai, nou kan ek nie met die langer shock nie. Ek is bang ek gooi die kar om.
Groete

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 18 Jun 2013 09:15
by Kagiso II
Jy sê: ek het spacers in wat my kar hoer maak,

ek wil nounie vanni Rooikar [THOR] n hoer maak nie -- maar sal ook graag spacers wil inprop wat bikki hoogte gee sonder om body lift te doen .. Hoe lyk sulke spacers? waar koop mens dit en wat kos hulle ??

Thor sal mooi lyk as hy hoër is :-) :rolling: :rolling: :rolling:

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 18 Jun 2013 12:13
by Grant
Oupa Mac,
New you would be back in a Nissan. No wonder it got so cold this weekend. These spacers are also called trim packs and are available from Mega world or LA Sport. They are used to level out the coil sprung vehicles after suspensions is fitted. I have two 30 mm spacers on the top of the rear coils to help with the weight. No air helpers available for my coils.

Contact Louis at LA Sport HQ.

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 19 Jun 2013 23:19
by tour de frans
Oom Mac
Soos Grand se. Myne is 10mm trim rings. wat my kar hoer maak. :lol:
My kar is nie n hoer nie, maar ek kan die teerpad r@#pe met die 8 prop. :biggrin:

Kan n mens jou so bloot stel :rolling: Ek weet darm Oom weet wat ek bedoel.

En ek is baie jammer ek het Oom nog nie terug gebel nie. Ek het besig geraak en vergeet om te bel.
Ek sal more bel.
Groete

Re: 4.8 coils in n GQ?

Posted: 20 Jun 2013 06:55
by Peter Connan
I would just like to add my :mytwocents: here:

If you install spacers under the coils of a vehicle, I would strongly recommend installing spacers of similar thickness under the bump stops. I realize that this reduces upwards wheel travel, but it prevents problems with the coils themselves.

A coil spring should never be used beyond it's designed compression height, and should certainly never be allowed to go "coilbound", this is what causes them to break and accelerates sagging.