Page 1 of 1
Right front fender for GQ
Posted: 03 Jun 2013 14:54
by Theuhan
Almal weet seker nou al Bulldog het op sy kant geval, ek soek n regter voor fender, weet iemand dalk van een.
Re: Right front fender for GQ
Posted: 03 Jun 2013 16:32
by Tinus lotz
asb ek reg onthou het mr volskenk se broer een gestrip in warmbad probeer hom in die hande kry????

Re: Right front fender for GQ
Posted: 04 Jun 2013 08:40
by Theuhan
Het hom klaar gebel, die fender is klaar weg.
Re: Right front fender for GQ
Posted: 04 Jun 2013 13:19
by marakasmalan
Is daar 'n verskil tussen die Patrol en die Safari se modderskerm panele - as ek dit nie mis het nie pas die deure oor en weer en dit mag dalk dieselfde wees rakende die "fenders'?
Re: Right front fender for GQ
Posted: 05 Jun 2013 13:40
by marakasmalan
Patrol and Safari: Bonnet and doors are the same, not the fenders.
Windscreen as well.