Page 1 of 1

Safari se Baseplate

Posted: 22 May 2013 17:55
by Herrie
Die Safari het sy standard baseplates nog altyd gehad en ek het dit vir 'n tyd afgehaal en nou weer begin terug sit.

Re: Safari se Baseplate

Posted: 23 May 2013 10:59
by Carel
Myne is ook af op die oomblik en ek sien daar is 'n hele paar duike. Ja hierdie plate is seker maar 1.6mm dik en tog beskerm dit die sump, maar nie harde stampe nie. My vraag is nou of dit werklik nodig is om te gaan vir 5mm vir Peter se Patrol bashplates as jy net overlanding doen of die klub events?

Re: Safari se Baseplate

Posted: 23 May 2013 12:43
by firessafari
Ek het nie eers geweet die Safari's het met hulle uitgekom nie,my safari het syne seker al in die vorige millenium verloor.
waar kan ek van hulle in die hande kry ?
Johan.

Re: Safari se Baseplate

Posted: 23 May 2013 13:01
by Herrie
Ek glo nie jy sal ooit deesdae hierdie in die hande kan kry nie.

Daar is 'n raam vir die baseplate wat aan die onderstel vas is en waaraan jy die baseplate net vasbout.

Ek dink die baseplate is regtig sterk genoeg vir die manier waarop dit gemaak is. :thumbup: