Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Nissan Patrol Reference Library. Reference Information, both general and technical
NISMOnator
Senior Member
Senior Member
Posts: 327
Joined: 01 Apr 2012 14:44
Full Name: Jacques Strauss
Nickname: NISMOnator
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: VALHALLA
Has thanked: 19 times
Been thanked: 3 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by NISMOnator »

Jong Tinus ek weet nie, blykbaar is dit baie sterk. Dit is a band wat deur Bridgestone gedoen word blykbaar. Hier is a link, maar ek sal maar eeder seker moet kyk na die M/T en ek dink die prys van die Cooper STT is seker nie so bad dan nie.

Die Federal Couragia M/T is R3300, maar die A/T is R2400 per band.

http://www.federaltire.com/en/products_ ... tail_sn=25

http://www.federaltire.com/en/products_ ... tail_sn=24

Hoe is die Cooper STT M/T en is hul ook met sterk sidewalls? :think:
God follows me where I tread.....

2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2184
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by Jorrie »

Ek kan die Cooper STTs aanbeveel. . Myne is 285/75/R16 op 'n 4.5 Petrol Trollie. Hulle raas 'n bietjie op teerpad maar dit waarvoor hulle ontwerp is: WOW!!! Ek is nie spyt nie. :biggrin: Hulle het goeie en sterk 3-laag wande. Kyk ook na die GoodYear Kevlar MTs. As jy hulle teen 'n goeie prys kan kry moet jy 'n bietjie dink!! Barend by Autowiel Centurion-Wes is 'n goeie begin!!!! Maar nou praat ons van MTs en nie ATs nie. Die Cooper ST Max bande is ook 'n baie goeie opsie en is tien-teen-een die beste antwoord, maar hulle is 'n bietjie duur. Bel eerder rond voordat jy koop.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by Tinus lotz »

Jong die muddies SST het sterk side walls selfde as KM2 ek kan nie vir jou se dat SST beter of swakker as km2 is nie hulle is in die selfde klas .....kyk maar na die bande se specs n band wat 20kg weeg moet volgens my meer rubber en yster in he as een wat die helfte weeg ......coopers is al jare daar en is. Bewys. DawidT ry hulle al jare en het hulle weer gekies vir sy 4.8 daaar is 500 verskil tussen die twee en dit beteken dat die spaarwiel ingesluit is op die coopers se prys onthou jy moet 5 koop want jou spaar moet dieselfde size wees anders gaan jou diffe dit nie laaik nie
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by offroadbiker »

Ek het al beide gehad - alhoewel die KM2"s was op die Isuzu D/C, en het huidiglik die STT"s en ek is/was baeie gelukkig met beide en tot so ver geen issues met een van die twee gehad nie, as ek weer moet koop sal ek die een wat die beste geprys is vat, behalwe vir die -wit geskryf- van die Coopers is daar nie volgens my 'n wesenlike veskil tussen die twee bande nie.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
NISMOnator
Senior Member
Senior Member
Posts: 327
Joined: 01 Apr 2012 14:44
Full Name: Jacques Strauss
Nickname: NISMOnator
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: VALHALLA
Has thanked: 19 times
Been thanked: 3 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by NISMOnator »

Dankie goed om te hoor! So dan loop die Coopers voor sover. Enige Dunlops wat aanbeveel kan word?

:thumbup:
God follows me where I tread.....

2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
NISMOnator
Senior Member
Senior Member
Posts: 327
Joined: 01 Apr 2012 14:44
Full Name: Jacques Strauss
Nickname: NISMOnator
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: VALHALLA
Has thanked: 19 times
Been thanked: 3 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by NISMOnator »

Ok almal,

Nadat ek ek talle plekke gebel het is die meeste M/T duurder as A/T. Uitsonderings is BF wie se A/T 1000 duurder is as hul M/T.

Weereens dankie vir al die raad. Maar nadat ek als oorweeg het glo ek dat A/T die beter opsie is vir ons op die stadium.

Nou wil ek bitjie raad vra in die beste budget A/T wat a mens kan afskaf. Ek wil nie meer as 2300 per band spandeer nie? Enige iemand wat kan raad gee?

Ek weet dit is a tight budget maar dit is wat dit is.
God follows me where I tread.....

2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by Herrie »

Die Bridgestone A/T is baie goed!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2184
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by Jorrie »

Ek stem saam met Herrie. Die Bridgestones is 'n goeie roep. Vra maar vir Oom Mac. Hy glo sterk in hulle.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
NISMOnator
Senior Member
Senior Member
Posts: 327
Joined: 01 Apr 2012 14:44
Full Name: Jacques Strauss
Nickname: NISMOnator
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: VALHALLA
Has thanked: 19 times
Been thanked: 3 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by NISMOnator »

Ja nee ek hoor wat julle se, maar nadat ek gesien het wat met die Voetspore span gebeur het met daardie tyres is ek bitjie skepties. Hulle het meer pap wiele reg gemaak as iets anders? :think:
God follows me where I tread.....

2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Post by Tinus lotz »

Weer eens se ek net die volgende sterk side walls is n moet....die AT bande is niks mee verkeerd nie maar ek sal eerder n bietjie wag en die sterker bande koop n mens kan maklik n snot. Wurm in die loopvlak druk as n sekel bos daar indruk maar as jy n sidewall verloor is die tire klaar .......so die regte manier om dit te doen is om mooi jou huiswerk te doen oor watter band watse side walls het en watter gewig hy kan dra .kyk maar na die toets in leasure wheels oor at bande . Ek stem nie saam met hulle toetse nie omdat die ssterker bande meer pap moes gewees het vir sand ens maar daar is redelike info oor konstruksie ens . Die verkeerde ding om te doen is om n salesman te vra want hulle druk die een wat hulle verkoop :mytwocents:
Post Reply

Return to “07. Reference Library”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests