Page 1 of 1

Nissan hardbody 3.0 t/d chip

Posted: 11 Mar 2013 09:56
by Schalk
so im looking to put a chip on my nissan hardbody 3.0 t/d i have a cooler but need to fit it. so what is you're recommendations

Re: Nissan hardbody 3.0 t/d chip

Posted: 11 Mar 2013 11:40
by Tinus lotz
Look at the mods grooteun did to his 3.0l

Re: Nissan hardbody 3.0 t/d chip

Posted: 11 Mar 2013 12:43
by Stefaansie
Schalk,

Ek dink nie dis so eenvoudig nie.

As jy dit self wil doen sal jy noukeurig moet kyk na n ander HB wat dit reeds in het, en dit dan naboots. Die pype sal jy by SAC kan kry, tensy jy jou eies wil maak. Dit gaan jou n paar rand kos.

As dit als klaar gedoen is en die "chip" is in, moet jy die kar laat instel op n "dyna". Hulle noem dit "optimizing". Die nuwe Chip moet reg gestel word vir meer brandstof lewering aangesien jy effektiewelik meer lug in die sisteem druk.

SAC sal dit alles vir jou kan doen, maar dit gaan n paar rand kos, seker minder as jy die Chip en Inter cooler verskaf aan hulle.

Ek het my bakkie by SAC laat doen, en al wat ek kan sĂȘ is Bl!ksem, dit maak n groot verskil. Jy sal dit baie geniet!

Re: Nissan hardbody 3.0 t/d chip

Posted: 11 Mar 2013 13:13
by Schalk
dankie ek het wel al 2 keer hardbody se coolers gedoen so het al die pype ens ens. maar wil net weet watser chip ek moet doen crd,sac,powerbox wat is daar nog beskikbaar.

Re: Nissan hardbody 3.0 t/d chip

Posted: 11 Mar 2013 17:40
by Stefaansie
Schalk,

Nee, dan weet jy meer as ek. :blonde: :blonde:

Wat ek dan kan voorstel is om die verskillende chips te google en sien watter een vir jou die beste gaan werk.

Wie gaan dit vir jou instel?

Re: Nissan hardbody 3.0 t/d chip

Posted: 19 Mar 2013 13:40
by BABELAAS
I had a Dastec chip and intercooler fitted on my ZD 30 Hardbody by SAC in 2005, have done 120 000 km's without a problem.