Page 1 of 1

4x4 Brekie Sondag 03/03

Posted: 01 Mar 2013 16:02
by Kagiso II
4x4 Brekie Sondag 03/03

Terwille van vrede onne rmy dak -- Dwergie is NIE tevreƫ dat die Tyotta beurt kry en haar Jimny staan en het nog nooit bene gerek nie.
Aldus - Eerskomende Sondag 3 Maart by DE WILDT. 10:00 vir 10:30
Kom kyk wat doen Dwergie en haar Jimny :blonde:
en kom wys wat jy met jou "watewwer" kan uitrig :helpsign:

Na die tyd kan ons bikki saamsit met koel goeters en dalk 'n worsie oppi kole gooi - soos die tyd uitwerk
[kyk maar uit vir die wit Jimny [met 'n Dwergie as drywer en 'n oversaaiz oompie)
Kontaknommer vir vrae: 082 ses-dubbel-9 drie nul vyf 5 [teks as ek dalk nie antwoord nie]

De Wildt - Sondag 3e - 10:00 vir 10:30 [na kerk vir ons maar ons diens begin vroeg