Page 1 of 3

My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 10:04
by Jules
My nuwe wiele :woo: :blonde: :woo:
My nuwe wiele.JPG
My nuwe wiele.JPG (117.23 KiB) Viewed 2131 times
Nou het my lorrie en trailer selde rims en tyres
Selde rims & bande Lorrie en trailer.JPG
Selde rims & bande Lorrie en trailer.JPG (41.49 KiB) Viewed 2131 times
Shalom

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 10:10
by NISMOnator
Netjies! :clap:

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 10:13
by Tinus lotz
Lyk netjies......het jy die oues geverf of nuwe rims?toe ek sien jy se nuwe wiele dog ek jy het die lotto gewen en daai wit 4.8 gekoop :rolling:

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 10:36
by ricster
Nice Jules !!!

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 11:09
by Jorrie
Jules
Dit lyk sommer baie mooi.

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 11:33
by Abri Hoffman
Mooi man :thumbup:

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 12:33
by Rudolph
Lyk baie mooi!! :thumbup:

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 13:17
by offroadbiker
Netjies

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 17:25
by Peter Connan
Lyk mooi Jules

Re: My nuwe wiele

Posted: 14 Feb 2013 21:15
by Jules
Thanks Manne, die volgende projek is n SNORKEL

Shalom