Page 1 of 1

Totsiens BOEZMAN ... vir eers

Posted: 06 Feb 2013 20:43
by Kagiso II
dis bikki soort van eina seer hier binne my -- Boezman is verkoop en sy nuwe baas het hom vandag kom haal .. nou sit k hier en verlang daai troeteldier van my.
Nie net bitji nie -- sommer leke baie.
Tjeers ou ROS, ou vriend, ou staatmaker, ou "go anyware frigging Datsun monster bakkie, jou ou gatskaopper van Tyottas, Fords, Mazdas en di ePatrol eb Cruiser by tye ook ..Reis wel BOEZMAN


WIMPIE -- pas hom mooi op - hy sal Afrika vir jou oprol en pos as jy mooi kyk na hom..

:cry: :cry: :sad: :sad:

Re: Totsiens BOEZMAN ... vir eers

Posted: 07 Feb 2013 06:53
by Tinus lotz
Hey my oom dit is rof maar Wimpie sal hom mooi ry ........boesman sal nog lang jare aanhou!!!!
Jy moet lobo nou maar aan die loop kry..........

Re: Totsiens BOEZMAN ... vir eers

Posted: 07 Feb 2013 18:51
by Jorrie
Oompie
Hoe werk die "...vir eers" gedeelte? :think:
Smaak my jy verwag of om hom terug te kry, of om hom gereeld te sien.

Re: Totsiens BOEZMAN ... vir eers

Posted: 08 Feb 2013 00:37
by Kagiso II
Jorrie wrote:Oompie
Hoe werk die "...vir eers" gedeelte? :think:
Smaak my jy verwag of om hom terug te kry, of om hom gereeld te sien.

:wink: :biggrin: :lol: as Wimpi hom NIE bring na klub dae nie gaan Wimpie baja seer lyfie he

Re: Totsiens BOEZMAN ... vir eers

Posted: 08 Feb 2013 05:28
by Jorrie
:lol: OK, ek verstaan.