Page 1 of 2

All out Africa

Posted: 04 Feb 2013 14:30
by Theuhan
Ek het n jaar kaartjie by "All out Africa" en het Saterdag so bietjie gaan speel
542560_10151470752710948_756573198_n.jpg
542560_10151470752710948_756573198_n.jpg (170.77 KiB) Viewed 1961 times
550306_10151470752715948_357522085_n.jpg
550306_10151470752715948_357522085_n.jpg (151.34 KiB) Viewed 1961 times
734809_10151470752750948_1289032981_n.jpg
734809_10151470752750948_1289032981_n.jpg (105.26 KiB) Viewed 1961 times

Re: All out Africa

Posted: 04 Feb 2013 14:33
by Theuhan
Daar kry ons toe gat 6
482579_10151470753065948_2032507596_n.jpg
482579_10151470753065948_2032507596_n.jpg (207.83 KiB) Viewed 1958 times
304787_10151470752890948_1315113010_n.jpg
304787_10151470752890948_1315113010_n.jpg (211.91 KiB) Viewed 1958 times
482451_10151470753090948_513974412_n.jpg
482451_10151470753090948_513974412_n.jpg (179.13 KiB) Viewed 1958 times
312317_10151470753315948_939380831_n.jpg
312317_10151470753315948_939380831_n.jpg (195.59 KiB) Viewed 1958 times
250736_10151470753450948_383699144_n.jpg
250736_10151470753450948_383699144_n.jpg (237.64 KiB) Viewed 1958 times
As jy nie 35" tyres het nie, moet nie eers probeer nie.

Re: All out Africa

Posted: 04 Feb 2013 16:49
by Tinus lotz
Dit raak seker bietjie nat en vuil so sonder n dak!!!!!!lyk na groot fun :thumbup: :thumbup:

Re: All out Africa

Posted: 04 Feb 2013 17:01
by Theuhan
Ja ne

Julle moet net buite was, ek moet binne ook doen

Re: All out Africa

Posted: 04 Feb 2013 17:37
by Tinus lotz
Ek het twee videos van daai monster van jou by hennops gekry!!ek dink my 4.8 gaan nog n paar lesse moet vat om saam daai GQ te ry!!!!!!

Re: All out Africa

Posted: 04 Feb 2013 18:34
by Jorrie
Theuhan
Daai trollie van jou lyk awesome.
Hier naby my is ook 'n kerel met so 'n kort trollie, maar hy wil niks weet van verkoop nie.

Re: All out Africa

Posted: 05 Feb 2013 08:08
by Theuhan
Hy het gisteraand sy lap dak gekry, so hopelik sal dit die meeste Modder buite hou.

Re: All out Africa

Posted: 05 Feb 2013 08:41
by firessafari
Daardie bussie van jou lyk mooi !!!! :thumbup: :thumbup:

Re: All out Africa

Posted: 05 Feb 2013 09:46
by offroadbiker
Hoe werk die jaar toegang tot All Out Africa?

Ek is so 9km van die baan so dit klink na lekke opsie om te gaan speel en te oefen?

Re: All out Africa

Posted: 05 Feb 2013 10:13
by LSnyman
wys vir ons hoe lyk jou dak.....het oom Ben hom vir jou gemaak?