Page 1 of 1

Nissan 4x4 Club Calendar for 2013

Posted: 29 Jan 2013 09:28
by Herrie
Our calendar is now available.

Re: Nissan 4x4 Club Calendar for 2013

Posted: 29 Jan 2013 16:07
by Jorrie
Thanks to the committee. It looks like an interesting and fun calendar. :thumbup:

Re: Nissan 4x4 Club Calendar for 2013

Posted: 07 Feb 2013 09:33
by Jorrie
Kobus
Kan ek voorstel dat die Nasional Nissan Dag wat gewoonlik êrens in September plaasvind, ook op die kalender geplaas word?
Groetnis

Re: Nissan 4x4 Club Calendar for 2013

Posted: 07 Feb 2013 14:59
by Herrie
Ek sal by Nissan moet hoor wanneer dit is!

Re: Nissan 4x4 Club Calendar for 2013

Posted: 07 Feb 2013 15:48
by Jorrie
Herrie wrote:Ek sal by Nissan moet hoor wanneer dit is!
Baie dankie.

Re: Nissan 4x4 Club Calendar for 2013

Posted: 07 Feb 2013 19:28
by Herrie
Die datum is nog nie beskikbaar nie!!

Re: Nissan 4x4 Club Calendar for 2013

Posted: 07 Feb 2013 20:22
by Jorrie
Dankie Kobus.

Re: Nissan 4x4 Club Calendar for 2013

Posted: 15 Feb 2013 07:50
by offroadbiker
Vinnige vragie?

Mabalingwe Outing 26/27 Oktober.

Wat is die plane hier wat verblyf aanbetref? Ek sien dat behalwe vir die normale kamp terrein is daar ook 4x4 kampe wat net met 4x4 bereik kan word en jy moet totaal self onderhoudnd wees, en dan chalets ook.

Daai tyd van die jaar is die plekke gewoonlik redelik vol geboek en die 4x4 kampe is seker nie baeie groot nie so gaan ons vroegtydig 'n 4x4 kamp boek of is dit maar elkeen bly waar hy wil? Chalets :surprised: