Page 1 of 1

2004 Patrol 3.0Di SOLD

Posted: 22 Jan 2013 08:42
by Jules
More allemal

Pieter van As se Patrol is te koop. Hy kyk na n 4.8 GRX ook een van die Patrol lede Donald Fisher

Prys R225 000 onderhandelbaar

Besonderhede van voertuig:

- 2004 Nissan Patrol 3.0 Di GL (ZD30 / Y61), white
- Manual Transmission
- 85,000km
- New Tyres (5): 275 x 75 x 17” BF Goodrich M/T – KM2’s
- ARB Bullbar
- Old Man EMU Suspension (shocks & coils)
- Leather Seats (Black)
- Radiator upgrade to 4-core
3.0Di 2.JPG
3.0Di 2.JPG (94.89 KiB) Viewed 1424 times
3.0Di 4.JPG
3.0Di 4.JPG (81.52 KiB) Viewed 1424 times
3.0Di 5.JPG
3.0Di 5.JPG (63.96 KiB) Viewed 1424 times
3.0Di 6.JPG
3.0Di 6.JPG (85.69 KiB) Viewed 1424 times
3.0Di 7.JPG
3.0Di 7.JPG (66.85 KiB) Viewed 1424 times
Kontak Pieter op 0agt49nege9agt8agt8

Shalom

Re: 2004 Patrol 3.0Di for sale

Posted: 10 Feb 2013 20:14
by Jules
Hello Allemal

Wat is n "market related " prys op hierdie lorrie van Pieter, sit jul gedagtes neer asseblief sodat hy weet waar hy staan

Shalom

Re: 2004 Patrol 3.0Di for sale

Posted: 10 Feb 2013 22:26
by Jorrie
Jules
Ek kan vir jou uitvind wat die boekie se prys is as dit sal help.

Re: 2004 Patrol 3.0Di for sale

Posted: 11 Feb 2013 13:41
by Grant

Re: 2004 Patrol 3.0Di for sale

Posted: 02 Mar 2013 19:21
by Jules
Pieter se 3.0Di is verkoop

Hy is nou die eienaar van n BEAUTIFUL 2012 4.8 GRX PEARL WHITE PATROL slegs 23000km op die klok

Shalom

Re: 2004 Patrol 3.0Di SOLD

Posted: 03 Mar 2013 10:44
by Tinus lotz
Nee maar mooi man!!!!!!nou gaan hy ook sy patrol geniet!!!!!net pasop by die petrol pomp daai ouens rob mens elke keer !!!!! :rolling:

Re: 2004 Patrol 3.0Di SOLD

Posted: 03 Mar 2013 19:33
by Herrie
Al wat hy nou moet dophou is net die brandstof meter :oldtimer:

Daar is niks anders om dop te hou nie want die Patrol is 'n pertol een :thumbup: