Page 1 of 1
Patrol 4.2 SGL 1996 Te koop
Posted: 09 Jan 2013 13:15
by Tobie Dreyer
4 Duim gelig, 33x12.5x15 bande, dak rak met fox wing afdak en op rol af dak, meganies standaard met vry vloei uitlaat stelsel. Baie goeie toestand. R100000
Re: Patrol 4.2 SGL 1996 Te koop
Posted: 09 Jan 2013 14:07
by Alex Roux
Hallo Tobie
Fotos asb? / Kms?
R100,000 is bietjie aan die duur kant vir due Y60 modelle, maar hang af van die toestand van die kar en Kms.
Re: Patrol 4.2 SGL 1996 Te koop
Posted: 09 Jan 2013 15:18
by Tobie Dreyer
Ek het verlede jaar vir hom R100000 betaal. Die ekstras nou op hom is amper R35000. Hoe sit mens 'n foto op
Re: Patrol 4.2 SGL 1996 Te koop
Posted: 09 Jan 2013 15:19
by Tobie Dreyer
Die km is 270304
Re: Patrol 4.2 SGL 1996 Te koop
Posted: 09 Jan 2013 17:09
by Kagiso II
e-pos maar die kiekies virri oompie da plak ik t vir jou hier op
oom
dot
mac at
g mail
dot
com
Re: Patrol 4.2 SGL 1996 Te koop
Posted: 11 Feb 2013 14:16
by SJBS
Hi Tobie,
Is it still available?
Location?
Also send me some pics at
steve
punt
j
punt
barnard
by
gmail
punt
com