Page 1 of 6

Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 08:08
by Carel
Ek wil Sondag 27 Januarie Hennops toe gaan vir 'n bietjie 4x4. Almal wat wil saamgaan is welkom "the more the merrier".

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 09:01
by Aries66
Hallo Carel.

Watter een van die twee?

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 09:08
by Theuhan
Ek is in

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 10:19
by Alex Roux
Aries66 wrote:Hallo Carel.

Watter een van die twee?
Daar is Hennops Pride and HennopsTrail4x4
So ek stem, onderskeid is belangrik!

Ek check nog datums

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 11:33
by Carel
Dit is die tweede een vanaf JHB. nie by die vakansie plek nie. Vanaf Pta via Kerkstr is dit die eerste een, ek dink dit is Hennops 4x4 trail

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 11:37
by beast
:blonde: Ek sal ook kom as alles mooi verloop. Tyd??. Gaan ons braai??

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 12:15
by Tinus lotz
ek ga ook probeer maak !!!! :woo:

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 14:12
by Kagiso II
was oompie 2 weke trug daar met die Tyotta [sy naam is nou STIG !!!] - het intussen STT taajurz oppesit en wil gaan tutz -- so, ek is IN [MAAR net as ns die BOONSTE een ry [raak nou duur R140 vir 2 mense in een kar]
So -- smeer die Datsuntjies vet -- hier kom STIG

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 14:17
by Alex Roux
Oom, ek het hierdie storie gemis.

Watse Yota ry oom nou?

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 16:39
by ricster
This can be a good one for the guys who can only get out on a Sunday... Nice one Carel !!! :thumbup: :thumbup:

There is a Nissan Club event on the 9th Feb at Groenkloof, but I'll try make a turn for this one too....

:thumbup: :thumbup: