Page 1 of 1

GQ agter fender chop

Posted: 07 Jan 2013 10:08
by Theuhan
Ek het dit gister gedoen, sal vanaand foto's neem en plaas.

Hier is hoe hulle dit doen in Aus. http://www.mudrhino.com.au/Docs/DIY2.pdf

Re: GQ agter fender chop

Posted: 07 Jan 2013 21:35
by Tinus lotz
waar is die prentjies ??????????? :biggrin:

Re: GQ agter fender chop

Posted: 08 Jan 2013 06:35
by Theuhan
Jammer

Die lig was swak gisteraand, sal kyk wat ek vanaand kan doen.

Re: GQ agter fender chop

Posted: 09 Jan 2013 07:50
by Theuhan
Die lig was swak maar hier gaan hy

Voor
patrol bars 005.jpg
patrol bars 005.jpg (198.18 KiB) Viewed 3303 times
patrol bars 006.jpg
patrol bars 006.jpg (209.56 KiB) Viewed 3303 times
Na
20130108_221839.jpg
20130108_221839.jpg (2.81 MiB) Viewed 3303 times
20130108_221850.jpg
20130108_221850.jpg (2.43 MiB) Viewed 3303 times

Re: GQ agter fender chop

Posted: 09 Jan 2013 09:10
by Traveler
Sjoe, dit maak 'n monster van 'n verskil. :thumbup:

Re: GQ agter fender chop

Posted: 09 Jan 2013 17:45
by Peter Connan
Theuhan, hoe maak jy die gat onder in die body toe?

Re: GQ agter fender chop

Posted: 10 Jan 2013 09:56
by Theuhan
Peter

Die meeste mense maak n plaat wat hulle of in weld.

Ek het nie toe gemaak nie, my denke was dat daai gat is in you agter fender in gaan, so niks gaan in die die voertuig in kom van daai gat af nie, ook toe ek die fender oop sny het daar seker twee grawe droe modder uit elke fender uit gekom, so as ek dit oop los sal die mooder/water net weer uit loop en nie daar gaan le nie, so daar is minder kans dat hy sal roes.

Ek sal nog kyk wat die fender maak, ek sal dalk later net n brace in sit as dit lyk of die fender versterking nodig het.

Re: GQ agter fender chop

Posted: 10 Jan 2013 17:13
by Peter Connan
Dis nou interesant, op my kar sal mens beslis die body oopsny...

Re: GQ agter fender chop

Posted: 11 Jan 2013 07:46
by Theuhan
Peter

As jy kyk na die link wat ek bo op gesit het sal jy sien hoe hulle die fender toemaak.

Re: GQ agter fender chop

Posted: 11 Jan 2013 09:29
by Traveler
Nadat jy hom so gesny het gaan jy nogal ekstreme omstandighede kan hanteer met die departure angle.