Page 1 of 2

Introduction: Christo.jvr

Posted: 06 Jan 2013 14:12
by Christo.jvr
1. Name: Christo Janse van Rensburg (Christo.jvr)

2. Birthday and Age: 16 junie 1983 (29 jaar oud)

3. Town and Country of residence: Secunda

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Commissioning Manager

6. Family status: Getroud, een 19 maande oue seuntjie, een baba oppad

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Geen

8. Current 4x4: 2009 Nissan Navara 2.5dCi

9. Current Mods: Geen

10. Mods on wish list: Suspensie opgradering, dual battery sisteem

11. Vehicle on wish list: 1998 Patrol 4500 - skrikkerig vir die hoë kilos (350 000+)

12. Previous 4x4's: Net die Navara

13. Last 3 offroad or overland destinations: Holnek, Drie Provinsies, Secunda se mynhope

14. Your favourite destination: Hy kom nog - Luderitz na Walvisbaai deur die duine (aug 2013)

15. Other hobbies: Golf, jag

16. GPSr and Map Data used: Garmin Nuvi

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Darem nie heeltemal dom nie

18. Online Photo Site: Geen

19. Photos of you and your Vehicle:
Drie provinsies
Drie provinsies
IMG_2453 compressed.jpg (35.43 KiB) Viewed 2543 times

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 06 Jan 2013 16:07
by Aries66
Hallo Christo
Welkom op die forum! QQQ QQQ
Daai kilo's is nog glad nie hoog nie, vir n 4.5 Patrol nie.

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 06 Jan 2013 16:32
by Herrie
Baie welkom Christo :salute:

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 06 Jan 2013 16:49
by Traveler
Baie welkom Christo.

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 06 Jan 2013 18:59
by ChristoSlang
Welkom Christo (vanaf die ander Christo van Rensburg)...

Louis is reg - Patrols kos jou meer aan petrol as aan onderhoud :thumbup:

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 06 Jan 2013 20:05
by Christo.jvr
Thanks vir die verwelkoming.

As julle maar net geweet het hoe die Patrol by my spook! Ek probeer maar soveel as moontlik inligting bymekaar kry voor ek die besluit maak om te koop. Al die Patrol bestuurders wat al met gesels het sê dat die voertuig indestructable is! Almal wat gewone voertuie ry reken ek moet pasop vir die hoë kilos.

Hier is die advertensie van die Patrol wat ek in die oog het http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... p?TID=9343

(Moet asb nie te veel mense vertel nie, nou-nou is ek te laat met die koop)

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 07 Jan 2013 06:56
by Peter Connan
Welkom Christo.

350k km vir 'n Patrol is dieselfde as 150k km vir enige ander kar, mits hy ordentlik opgepas is. Maar as hy nie opgepas is nie, kan dit redelik geld kos, so kyk maar mooi! Ek kan nou nie na die advertensie kyk nie, maar 'n pel van my het onlangs 'n mooi 4.5 met 160k km gekoop vir 160k.

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 07 Jan 2013 09:25
by Izak
Baie welkom

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 07 Jan 2013 22:11
by Tinus lotz
baie laat welkom ek was bietjie in moz :salute: :salute: :salute: :salute:

Re: Introduction: Christo.jvr

Posted: 08 Jan 2013 07:05
by PeetO
Baie welkom Christo!

Peet :thumbup: