Page 1 of 2

Sub Tank Pump/valve

Posted: 02 Jan 2013 13:02
by Christo Grobler
My sub tank fuel automatically run into my main tank without me switching the valve/pump on at the switch . Do anyone know were do I find this pump or valve to check that went faulty because it used to work correct previously .

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 02 Jan 2013 18:28
by Kagiso II
Contact Herrie op Safari [Kobus] for the Workshop Manual of th ePatrol .. that should show you what's up...

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 02 Jan 2013 19:59
by Herrie
As ek 4x4 gaan ry dan vloei van die petrol uit die subtenk na die maintenk gewoonlik. Voor ek elke tweede keer die maintenk moet volmaak, laat ek eers die subtenk leeg word en maak altwee dan vol om seker te maak dat die sisteem behoorlik werk.

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 03 Jan 2013 07:34
by David
Looks like it is inside the subtank... :think:
subtank.JPG
subtank.JPG (104.7 KiB) Viewed 3147 times
subtank_wd.JPG
subtank_wd.JPG (64.87 KiB) Viewed 3147 times

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 03 Jan 2013 08:23
by Christo Grobler
Thank you all for the feedback i will start tracing the fault and let you in on what i found . Groete Christo.

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 03 Jan 2013 08:36
by Christo Grobler
Of voor ek begin soek moet ek dalk net eers altwee tank leeg kry en dan "vol" maak soos in 90 + 40 Lt en dan weer kyk wat gebeur . Eina budget maar dan behoort ek eers weer in Maart 2013 in te gooi .

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 03 Jan 2013 08:44
by AndriesS
Op my 4.8 het ek nog nooit opgemerk dat die subtenk self uittap na die hoof tenk nie. Ek weet die subtank het n self toets wat 30 sekondes pomp nadat die ignition aangesit is. Ek moet altyd die subtenk laat oor pomp. Gelukkig pomp hy darem vinniger as wat die 4.8 dit kan gebruik.

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 03 Jan 2013 12:51
by ChristoSlang
AndriesS wrote:Gelukkig pomp hy darem vinniger as wat die 4.8 dit kan gebruik.
Moet 'n fris pomp wees daai! :biggrin:

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 04 Jan 2013 08:25
by Kagiso II
Christo Grobler wrote:Of voor ek begin soek moet ek dalk net eers altwee tank leeg kry en dan "vol" maak soos in 90 + 40 Lt en dan weer kyk wat gebeur . Eina budget maar dan behoort ek eers weer in Maart 2013 in te gooi .
:surprised: Heigent Bru, jy moenie klae nie -- die Prado het 2 TWEE 90 liter tenks .. kan jy dink om hulle vol te maak met een gooi? .. Maar wat ek wil sĂȘ: Die Prado se tenk skakel outomaties oor sodra tenk 1 onder 1/2 kom .. wat nie sleg is nie - behalwe dit laat ou nogal erg RAAI wat is daar in di etenk as jy nie noukeurig boekhou nie

Re: Sub Tank Pump/valve

Posted: 04 Jan 2013 14:08
by Christo Grobler
Oom Mac die naald staan nou weer stil ekt gelees van die fault code reset in manual dis iets kleins wat rondneuk . Van watter Prado praat Oom Mac nou het ons dan ge-convert na Toyota !!! :salute: