Page 1 of 1

Sani pass

Posted: 24 Dec 2012 18:30
by gifgat
Het gister oggend van Margate af gery Sani pass toe , op gegaan en daar bo geslaap en van oggend weer terug margate toe vir die res van die see vakansie. Daar was redilik verspoelings op die pas maar dit is al reg gemaak. Soos julle kan sien weet die lokals al watse voertuie is gebou vir die wereld. Sal meer fotos op sit as ek by die huis is die EDGE op my foon is baie stadig hier

Re: Sani pass

Posted: 24 Dec 2012 20:07
by Traveler
Lieflik. :woo: :woo:

Ek het nog nooit Sani gery in die somer nie. Doen dit altyd in die winter. Ek wil graag Lesotho besoek om hom groen te sien.

Sani is altyd vir my 'n heerlike ervaring. :thumbup: :thumbup:

Re: Sani pass

Posted: 24 Dec 2012 21:37
by Jules
Baie mooi toe ons laasjaar 28 Des opry het dit gereen en erg mistig gewees, sal maar weer moet gaan vir sonskyn en dan weer vir sneeu

Shalom