Page 1 of 1

Sandwich Habour

Posted: 20 Dec 2012 22:01
by Willie
Hi

Is enige iemand in Swakopmund ?
Wil "n Dag Sandwich Habour toe ry was Iemand al op hulle eie daar of is daar iemand wat wil saam ry

Re: Sandwich Habour

Posted: 20 Dec 2012 23:08
by Jorrie
Pasop vir die soutpanne tussen Walvisbaai en Sandvishawe. Jy kan maklik daar ernstig vasval. Bly op die spoor. Ons het 'n hele paar jaar terug daar 'n harde les of twee geleer. :mytwocents: