Page 1 of 1

2008 Patrol 3.0td

Posted: 22 Jul 2009 11:01
by Theuhan
2008 Patrol 3.0td gl
24000km
Standard
R365000
DSCI1313.JPG
DSCI1313.JPG (58.84 KiB) Viewed 3680 times

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 22 Jul 2009 12:30
by Fanie1
Hi Theuhan,

Jy moenie sulke advertensies vir ons wys nie........

Netnou raak ek onverantwoordelik en koop hom???

Groete

Fanie

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 22 Jul 2009 16:06
by Theuhan
Jy moet net praat, dan reel ek vir jou, ek het n Witte ook

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 22 Jul 2009 19:20
by G-MAN
Hi Theuhan, is jy n Nissan handelaar/verkoopsman? :pray:

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 23 Jul 2009 07:51
by Theuhan
Ek is nie n verkoopsman nie, maar ek werk vir Northwest Nissan in Roodepoort.

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 23 Jul 2009 22:17
by G-MAN
Ek is opsoek na n laat 2005/2006 Nissan 350z hardtop verkieslik rooi en onder 35 duisend km's. :layrubber:

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 24 Jul 2009 10:22
by Theuhan
Die Patrol is verkoop, maar ek het n wit 2008 3.0td R365 000.00 en n silver 2008 4.8 GRX R415000.00

Ek sal kyk wat ons kan doen met die z ons het nie nou een nie, maar met die nuwe 370 behoort hulle op te kom.

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 24 Jul 2009 22:02
by Engel
jislaaik ek brand nou

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 25 Jul 2009 16:05
by G-MAN
Thanks Theuhan. :thumbup:

Re: 2008 Patrol 3.0td

Posted: 27 Jul 2009 11:56
by Theuhan
Herman watter een moet ek vir jou regkry. :salute: