Page 1 of 2
4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 16:05
by Kagiso II
Gents -- Please advise oompie, What are the mechanical differences between the 2004 and th e2005 Y61 Patrol? The body changes, one can see - but I was wondering in terms of engine & drive train ??
ANY hints / tips what to look out for [those car dealers NEVER speak the truth mos...]
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 16:25
by Peter Connan
Oom Mac, I don't know for sure about engene and gearbox, but the chassis are the same as far as I have been able to see.
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 16:30
by Tinus lotz
ek se dis die selfde engine en alles minor trim changes dis al
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 16:31
by marakasmalan
Shop Oom weer?
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 17:51
by Tinus lotz
KOOP HOM MY OOM !!!!
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 20:07
by Kagiso II
Tinus lotz wrote:KOOP HOM MY OOM !!!!
Ja -- maar daai witte in Witbank se eienaar antwoord nie oppi i-muile nie [en daar is nie nommer vir bel 'ie ]
Anner mooi Pajero ok gesien, en Cruiser [met "only" 128 000 km op [maar ek dink hy was in vir 'n shave ???]
Prado heeltemal overrated
Ek gaan nou bikki LandRopver 3 bekyk .. hoe lank bly daai goed heel ???
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 22:38
by Kagiso II
I THINK i think I found it ...

- Found it.JPG (104.06 KiB) Viewed 1946 times
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 23:17
by Jorrie
Kagiso II wrote:Tinus lotz wrote:KOOP HOM MY OOM !!!!
Ja -- maar daai witte in Witbank se eienaar antwoord nie oppi i-muile nie [en daar is nie nommer vir bel 'ie ]
Anner mooi Pajero ok gesien, en Cruiser [met "only" 128 000 km op [maar ek dink hy was in vir 'n shave ???]
Prado heeltemal overrated
Ek gaan nou bikki LandRopver 3 bekyk .. hoe lank bly daai goed heel ???
Parkeer hom ver weg van jou tent af Oompie.
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 19 Nov 2012 23:18
by Jorrie
Kagiso II wrote:I THINK i think I found it ...
Koop eerder die 4.8 Trollie.
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 20 Nov 2012 06:59
by DawidT
More Oom Mac,
Ek bly in Witbank - sal ek die man gaan soek met die Patrol? Los maar die Landy 3

Het my vorige 4.8 ingeruil op een en toe maar weer die Landy 3 ingeruil op my nuwe patrol. Hulle loop soos die suidwester wind baie rukkerig
