Page 1 of 2
Database of Members
Posted: 07 Nov 2012 19:46
by Jorrie
Hi all
Having had trouble to contact some members, I have started a database of regular participatining members.
Those that are willing to part with their personal info please PM me the following info:
Name, Surname, Nickname, Level of Experience, Vehicle, Registration number, Cell number.
I will put the info into a spreadsheet so that it is available when we try to organise events.
The info will only be made available to Patrol forum members on request.
Regards
Jorrie
Re: Database of Members
Posted: 08 Nov 2012 06:59
by Tinus lotz
Jorrie jy het mos die detail van georoteck dag so daai manne is ok ?
Re: Database of Members
Posted: 08 Nov 2012 10:21
by Jorrie
Tinus lotz wrote:Jorrie jy het mos die detail van georoteck dag so daai manne is ok ?
Tinus, jy is reg. Dis die ander manne se info wat hier ter sprake is.
Re: Database of Members
Posted: 08 Nov 2012 12:10
by Jules
Jorrie jy wil nou net weer Blou Bul truie aan ons verkoop as jy al daardie inligting het
Shalom
Re: Database of Members
Posted: 08 Nov 2012 12:32
by Tinus lotz
Jules jy is funny !!!!!

Re: Database of Members
Posted: 08 Nov 2012 13:18
by offroadbiker
1 Large asb

Re: Database of Members
Posted: 08 Nov 2012 16:33
by Herrie
As jy iets wil reel vir die Nissan 4x4 Klub kan jy net vir my die inligting stuur en dan sal ek dit uitstuur want ek het die data

Re: Database of Members
Posted: 08 Nov 2012 17:42
by Jorrie
Jules wrote:Jorrie jy wil nou net weer Blou Bul truie aan ons verkoop as jy al daardie inligting het
Shalom
Jules, ek kyk nie eers rugby nie.

Re: Database of Members
Posted: 08 Nov 2012 18:05
by Tinus lotz
Julle manne moet weet hoe Jorrie sukkel tussen my en Piet om almal se no in die hande te kry ens . Dit maak dit net maklik om dinge te reel en almal is nie altyd aan lyn nie Bv daar is n plek vir traveller by gerotek maar ons sien hom nie op die forum nie en het nie sy no nie Piet het sy mail adres maar as die internet lyn nie werk nie gaan die mail mos ook nie deur nie

Re: Database of Members
Posted: 09 Nov 2012 06:45
by AndriesS
I like the idea, maybe the mods can advise if there is a member only space (even only members with 2 or 3 stars ) where only they can access it.