Page 1 of 1

Rubber mat, tuning and packing

Posted: 18 Jul 2009 18:16
by AJ Dup
Hello Almal

Ive got some questions nr1 Where do you get that rubber mat that you put in the back of your car that fits in the loadbay :think:

2nd Where can I do some fine tuning(if you can) and servicing of my Lorrie preferably en the GP Area :think:

3rd How do you guys pack your Patrol for overlanding trips (with the doors opening to the side it makes it difficult to slide things in and out or am I missing something ) :helpsign:

Any advice would be nice :thumbup:

Re: Rubber mat, tuning and packing

Posted: 20 Jul 2009 07:47
by Herrie
Ek het my Patrol na Dastek in Centurion toe gevat.

Re: Rubber mat, tuning and packing

Posted: 23 Jul 2009 07:29
by Tjaart
Herrie

Wat het jy laat doen by Dastek? En wat het hulle jou gevra?

Ek weet egter nie waar mens 'n rubbermat kan kry vir agter nie. Ek oorweeg dit om een te maak myself. Ek het al gesien mens kry 3mm, 5mm, 8mm dik rubber by plekke soos J&D Fasteners. dis 'n groot rol. So jy kan jou benodigde lengte afsny, en dan die mat trim tot jou verlangde grootte. Ek weet egter nie die prys nie. Dis baie sterk en sal nie sommer deur skuur of sny nie.

Re: Rubber mat, tuning and packing

Posted: 23 Jul 2009 12:26
by Jules
Ek het van die matte wat hul op die ski bote sit volgens my GQ se agterarea laat sny, baie sterk en maak erg maklik skoon, jy kan selfs vis op hom skoonmaak en was NO PROBLEM. Het my hele lorrie darem uitgelê aangesien daardie Sandton matte nie modder so lekker hanteer nie.Die oorspronklike matte is nog in net hierdie bo-oor gesit.

Groete
Jules

Re: Rubber mat, tuning and packing

Posted: 23 Jul 2009 17:07
by Tjaart
Well done Jules

Gooi 'n paar fotos van daai matte asb. Ek oorweeg dit om die binnekant te rubberise. Gatvol vir nat matte.. :wink:

Re: Rubber mat, tuning and packing

Posted: 26 Jul 2009 19:08
by Herrie
Dastek het Ungili ge-dyno tune vir R480-00.