Page 1 of 1

turbo vnt srew and actuator arm settings

Posted: 15 Oct 2012 18:55
by gifgat
Goeie dag almal, as iemand my dalk kan help. Ek het n 2002 3.0 diesel manual trol. Ek wil graag weet of iemand vir my hulle voertuig se turbo vnt screw en actuator arm se lenkte wat dit in gedraai is kan meet, die vorige eienaars van my voertuig he aan dit gestel en daar is n groot probleem met my boost. Ek sal dit baie waardeer. Dalk kan mens die aantal skroef draad wat bo die nut uitsteek tel of so iets. Dankie

Re: turbo vnt srew and actuator arm settings

Posted: 15 Oct 2012 20:00
by pdasilva
I hope this helps , see image below.

Re: turbo vnt srew and actuator arm settings

Posted: 15 Oct 2012 21:15
by gifgat
Baie dankie pdasilva, ek gaan more ogend gou kyk as ek hom so stel wat gebeur