Page 1 of 1

Only in Russia...

Posted: 05 Oct 2012 17:20
by Gerrit Loubser

Re: Only in Russia...

Posted: 05 Oct 2012 20:32
by David
Hulle moes die aap net daar gelos het! Waar gaan ry jy met HT bande in 'n dam? Kyk ek weet 'n Patrol kan maar 'commen sense' help darem so 'n bietjie :surprised:

Re: Only in Russia...

Posted: 06 Oct 2012 00:15
by Alex Roux
Dit is die selfde ou storie...

As die modder sag en diep genoeg is sal enige kar onder die son daar vassit.
Wat nog te se van road terrain bande
Dis soos jy se, net 'n bietjie common sense...

Re: Only in Russia...

Posted: 06 Oct 2012 05:33
by Gerrit Loubser
Ander voorbeelde van "common sense failure": die ou met die eerste trekker het nie die Patrol van voor probeer sleep, waar dit lyk of hy hom reguit vorentoe sou kon trek nie, maar eerder van agter waar hy hom half diagonaal uit sy diep spore probeer trek het (ek kan nie glo die sleeppunt agter op die buffer het gehou nie) en toe het hy aangehou karring en maal totdat sy ge-artikuleerde 4x4-trekker ook goed begrawe was...