Page 1 of 1

Nissan Patrol 4.2 SGL 1996

Posted: 04 Oct 2012 11:44
by Herrie
Het hierdie van Edenvale Nissan gekry:

Soos bespreek, dis n 1996 Model, die die 4.2 SGL, die vorige eienaar het die kar vir 16 jaar besit, en dit was sy baby. Hy het n volle diensgeskiedenis by agente, en die kilos is nou op 332850km, ek het hom al vir n toets gevat, en hy voel nog fantasties.

My ‘retail’ prys sal R84900 wees, maar vir Nissan 4x4 Klub lede sal ek hom goedkoper verkoop.

Ongelukkig sal die verkoop van die voertuig buite CPA regulasies plaasvind, en sal as voetstoots verkoop moet word, aangesien die ouderdom van die voertuig reeds 15 jaar oorskry.

Baie dankie en vriendelike groete.

Solly Morris

Valid Value Used Vehicles
Edenvale Nissan
Cnr. Aitken rd. and Van Riebeeck avenue, Edenvale.
Office: 011 452 4800
Cell: 084 260 5318
Fax: 086 518 9746
Email: solly.morris@supergrp.com

Re: Nissan Patrol 4.2 SGL 1996

Posted: 04 Oct 2012 11:48
by robedeling
Hy lyk nog Baie Netjies...

Re: Nissan Patrol 4.2 SGL 1996

Posted: 04 Oct 2012 13:44
by Izak
Same guys I bought my Patrol from. Pity he did not give me a discount!!!! :naughty:

Re: Nissan Patrol 4.2 SGL 1996

Posted: 04 Oct 2012 14:41
by Herrie
We only got the Club involved with them on the Nissan National day on the 22nd of September - me and Carel spend hours with them!

Re: Nissan Patrol 4.2 SGL 1996

Posted: 04 Oct 2012 14:56
by SRXy
I don't mean to be the bubble burster here, but that price sounds a bit rough for something that's pretty much standard, has high mileage and has a trade-in value of around R50k.....