Page 1 of 1

1996 Nissan Patrol SGL

Posted: 21 Sep 2012 07:22
by Herrie
Ek het hierdie e-pos gekry van Swannie:

Die Patrol is heeltemal padvaardig en het geen werk nodig nie, ek gebruik dit gereeld na Kruger Park, Cape Vidal, Sani Pass, Magaliesberg, Pilansberg ens. en dit gebruik geen olie of word nooit warm met karavaan sleep nie.
Ongelukkig kan ek net een voertug regverdig en moet maar een verkoop.
Ek dink ‘n prys van R80,000.00 is baie redelik vir die Patrol.
Ekstra:
National Luna“split charge” sisteem, Hella plug en “rechargeable battery” laaier vir kamera batterye ens.
Killos:
322225 km
Kontak Swannie:
Kestell Swanepoel
083 626 7806
swannies@birdmachines.co.za

Re: 1996 Nissan Patrol SGL

Posted: 24 Sep 2012 18:13
by Jules
Lyk darem mooi so n groen GQ, EK KOOP SOMMER NOG EEN

Shalom