NISSAN Day at Dealers
Posted: 19 Sep 2012 18:10
Sorry gents -- I dont see another thread on this topic - copied from NISSAN 4x4 Forum :
Goeie middag manne .
Die Nissan dag gaan pret wees , spesifiek by Global Nissan in Sinoville ! Noord van die Magalies gebeur dinge mos anders .
Christo slang en Myself het 'n lekker programmetjie saam met die agentskap vir Saterdag . Ek het vandag die Hempde ( Nogals Pringle) en pette gekry wat die agentskap vir ons gegee het vir die dag . Verder het hulle ook onderneem om ons pense vol te hou en ons dors te les ! en daar mag dalk 'n spesiale verrassing vir die klub lede wees ... In die verlede het daar soveel as honderd besoekers by Global se 4x4 gedeelte 'n draai kom maak op Nissan dag !
Die een uitdaging is dat ons 'n span van vyf manne nodig het by die 4x4 gedeelte van die dag . En op die stadium het die span net twee lede.
Dis vra ons asseblief nog drie manne om ons te kom help ?
Andre - my se Dwergie het haar skoolreunie wat sy reel op 22e [wat beteken haar regterhand gaan heeldag hol agter goeters aan .. aldus gan oompi vi julle 'drop'
MAAR JULLE ANNER SPUL HETTiE VERSKONING NIE !!!!!!!!!!!!
[ek plak hirri vi jou oppi PATROL forum ook ???]