Page 1 of 2

Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 08:41
by Herrie
Ben changed Nico's Patrols bumpers.

The rear changes was only bumper corners - good idea!

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 08:46
by Herrie
Front Bumper!

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 09:33
by Herrie
Roof rack and Snorkel.

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 10:02
by Peter Vee
Looks very nice .... my favourite colours too ;)

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 12:23
by ChristoSlang
Very neatly done! Are those LED lights hiding behind the bumper?

Ek sal glad nie omgee vir 'n "blik" bumper om agter op Chuck te sit nie....

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 12:26
by Herrie
Is daai agterste liggies wettig?

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 14:18
by beast
:thumbup: Daar is 6 liggies aan elke kant. 2 brand permanet, 2 is vir die brieke en 2 is vir die gewone ligte aan is. Voor is die liggies permanent aan, as jy die voertuig aansit. Soos die Audies. Dit lyk fantasties in die aand. Die fakmanskap veral op die voorste buffel is ongelooflik. Die sweiswerkis mooi afgeronde, baie netjies, beter as die wat n ou koop. Die winch is baie goed geheg en vas, om seker te maak die ding ruk nie af nie. Sien noudie dag weer n winch wat afgeruk is, met die buffer. Dit is nogal n belewenis om te sien hoe die ou dit doen, hy is n Meester. Die "engine gaurd" wat Peter maak pas mooi in en die buffer en die sterk plaat sal verhoed dat die voertuig nie skade opdoen nie.Die Voorsitter van die Hilux klub verkoop die snorkels teen n baie goeie prys en dit is blykbaar van goeie waarde materiaal. Die dakrakkie, het ben ook self gemaak en pas agter die sondak in so , n mens ky nie in hom vas as jy die voertuig se dak oopmaak nie. Die ou Patroltjie lyk baie mooi. Nou moet ek net die wiele vervang en dan is ek klaar met nog n projek. Die Terrano sal volgende jaar dieselfde " pimp" ondergaan". Nissan groete

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 17:12
by Carel
Watter grootte wiele het jy? Ek het hierdie een, maar dit is 17" en pas nie op my Safari of Patrol nie (albei het 16" wiele)

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 18:33
by ChristoSlang
beast wrote:Daar is 6 liggies aan elke kant. 2 brand permanet, 2 is vir die brieke en 2 is vir die gewone ligte aan is.
Maar wat dan van die indicators? :think:

Re: Nico's BEAST Mods

Posted: 18 Sep 2012 18:42
by beast
:woo: Jy is reg 2 is vir die flikkers, 2 vir die brieke en 2 vir die ligte[ shoe nou is ek deurmekaar met al die ligte. Die Bande is 16 dm en ek sal dit daar wil hou, want wil nie rims verander nie. Moet 4 bande kry, maar eers weer fondse opbou om dit te doen, want die stories vreet maar die geldtjies.