Page 1 of 2

WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 17 Sep 2012 21:47
by Kagiso II
Iemand met KLUB sticker oppi ga* verkoop 'n Trol .. wonner sommer wie ?

http://johannesburg.gumtree.co.za/c-Car ... Z414428103
Trol 4 sale.JPG
Trol 4 sale.JPG (97.03 KiB) Viewed 2397 times
trol 4 sale 2.JPG
trol 4 sale 2.JPG (101.62 KiB) Viewed 2397 times

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 18 Sep 2012 06:57
by Tinus lotz
Ek weet nie ????maaar n mooi lorrie!!!!!!

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 18 Sep 2012 07:26
by Herrie
Dit is Pottie se Patrol en dit die een wat Nissan gebruik het vir die hele Afrika toer!

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 18 Sep 2012 09:33
by Kagiso II
Huh ?? Vetel my bikki meer "Hele Afrika Toer" [[deur Nissan????]

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 18 Sep 2012 11:43
by Herrie
Ek het nie al die detail nie maak dit is wat Pottie my vertel het toe ek hom ontmoet het.

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 19 Sep 2012 07:49
by XenoBlitz
Ek kon sweer die voertuig het vanmore by my verby gery in Naude straat.
Ek groet nogals ewe, maar miskien is my wit Patrol nie sigbaar genoeg vir die man agter die stuur nie. :confused:

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 19 Sep 2012 08:53
by Kagiso II
Youngster -- AS dit daai Trol was, is dit 'n verkoopsman wat hom gery het -- hy het geen Patrol 'loyalty' nie -- more ry hy Toyota huis toe :-) :surprised: :oldtimer:

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 19 Sep 2012 12:17
by Stefaansie
En vir hoeveel verkoop hy noggals?

En model? kilo's?

Nee, wag! moet liewer nie sê nie :confused:

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 19 Sep 2012 12:22
by Stefaansie
Toemaar,

Ek het op die link gaan kyk (nie vroeër gesien nie :blonde: )

Dis nie te sleg nie.

Ek wens ek het meer rond geshop voor ek gekoop het. Maar n man koop mos partykeer met die verkeerde kop... :think:

Re: WIE se Patrol is hierdie? [Who's Trol?]

Posted: 03 Nov 2012 20:49
by SRXy
Anyone know of any reasons why NOT to fly up to JHB to check this vehicle out? I'm looking for one for my old man......