Page 1 of 1
2001 3.0 D GL Patrol
Posted: 04 Sep 2012 19:01
by Jorrie
Guys, there is a White. 3.0 Diesel Patrol for sale at Inspectacar in Steve Biko (Voortekkers) Road, Pretoria for RK 160 neg. Generally in a good condition from what I could see. There are a few small marks on the body (as could be expected). Engine sounds fine, but then I do not much about diesels. Fabric upholstery in very good condition. Snorkel fitted. Modern comprehensive in car entertainment system. Mags. BFGs in good condition. ARB Bull bar with built-in lights. IPF Spots. Sub tank fitted (probably standard). Two batteries under the bonnet. Suspension has been lifted.
For anybody that my be interested.

Re: 2001 3.0 D GL Patrol
Posted: 04 Sep 2012 21:58
by Grootseun
Jorrie weet jy of dit n GRX is soos myne , het n pel wat n 3.0 GRX soek
Re: 2001 3.0 D GL Patrol
Posted: 04 Sep 2012 23:51
by Jorrie
Driko
Nee dis 'n 3.0 Di GL 4x4. Maar ek dink hy lyk redelik goed. Miskien is dit tog die moeite werd om te gaan kyk. In 'n platkar is dit nie so 'n groottrek nie. Onthou net, ek weet nie veel van diesels af nie. Ek sal kyk of in die volgende twee dae vir julle 'n paar fotos kan post.
Re: 2001 3.0 D GL Patrol
Posted: 04 Sep 2012 23:54
by Jorrie
Driko
O ja, ek dink hulle is 'n bietjie ambisieus met hulle prys, maar ek is redelik seker hulle sal bereid wees om te onderhandel. Dit is waar ek my Trollie gekoop het en hulle was bereid om te onderhandel
Re: 2001 3.0 D GL Patrol
Posted: 05 Sep 2012 00:00
by Jorrie
Driko
Ek het 'n paar fotos vir jou via MMS gestuur. As ek reg onthou het hy 176000km op.
Re: 2001 3.0 D GL Patrol
Posted: 09 Sep 2012 23:06
by Grootseun
Het ontvang en deurgegee dankie Jorrie