Page 1 of 1

Safari regter voordeur

Posted: 04 Sep 2012 13:08
by Jules
Mirrag Allemal

Vriend van my is op soek na n regter voordeur vir sy Safari, ek is egter nie seker watter jaar model maar ek skat dit is n laat 1985 -1990

Shalom