Page 1 of 2

" SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 23 Aug 2012 17:04
by gifgat
DSCF7424.JPG
DSCF7424.JPG (41.33 KiB) Viewed 3992 times
DSCF7423.JPG
DSCF7423.JPG (32.57 KiB) Viewed 3992 times
EK WAG NOG VIR PARTE, MAAR EEN VAN DIE DAE IS DIT SPEELTYD :blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :blonde:

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 23 Aug 2012 17:50
by Tinus lotz
Mooi man! :thumbup:

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 23 Aug 2012 18:09
by ChristoSlang
Wat kom uit en wat gaan in?

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 23 Aug 2012 18:14
by Tinus lotz
As ek reg verstaan herbou van n 30 diesel?

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 23 Aug 2012 18:19
by Aries66
Voorspoed en sterkte :salute: :salute:

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 23 Aug 2012 18:40
by gifgat
dit is die zd30 , ek wag vir n nuwe top. die blok is 20duisendes geboor. en dag gaan ek die egr blok. wag vir madman vir ems2 vir die boost, egt, oil temp, water temp/level gauge. en dan ook nog die groter inter cooler en fan van Grootseun af. dan dink ek ek sal die trol vir jare reg ry sonder probleme! ek het hom darm gekoop me die volgende: old man susp, arb bumper, snorkel, arb airlocker voor, 285 bf's wat nuut is! dis my eerste trol, en ek het hom nog net 1/5 weke. maar ek dink ek sal hom geniet. die voertuig het nou eers 151000km op!

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 23 Aug 2012 19:32
by Kagiso II
Gifman .. oompie het 'n 100% Turbo [in sy box met waarborg nog op] ek het nie meer 'n Patrol nie - aldus moet ek die turbo verkoop [dis die VNT tipe, kom van 'n 2003 ZD 30 Patrol .. as jy belangstel, PM my

Sterkte met die oorbouery [het jy al besluit re die "head" ? Ek het nog myne, anders gaan hy JunkMail toe..

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 23 Aug 2012 20:03
by Jorrie
Sterkte, lyk soos "Open Heart Surgery".

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 06 Sep 2012 15:46
by gifgat
IT'S ALIVE ! IT'S ALIVE !!!!! :blonde: :blonde: :blonde: :blonde:
SPARTACUS HET NOU NET GESTART EN LOOP BAIE MOOI. NOU MOET EK NET GOU DIE NUWE INTER COOLER EN FAN VAN GROOTSEUN IN SIT, DIE MADMAN GAUGE GEKOPPEL KRY, DIE BONNET OPSIT. DAN KAN ONS OP DIE PAD GAAN TOETS :blonde: :blonde: :blonde: :blonde:

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 06 Sep 2012 15:57
by Peter Connan
:woo: