Page 1 of 1

coopers avalible

Posted: 21 Aug 2012 09:04
by Tinus lotz
Hey guys fitted my tire pressure monitor this moring and looked at all the new Coopers that are avalable
If you need some give me a call the sst and AT3 are looking good !!!
They are about 20% cheaper than the BF
Regards
Tinus

Re: coopers avalible

Posted: 21 Aug 2012 09:58
by DawidT
I was under the impression that Coopers were gone/ off the market in SA, is it back again? :think:

Re: coopers avalible

Posted: 21 Aug 2012 10:51
by Tinus lotz
Yes they are avalable autowiel are bringing it in they have stock of most SST and AT3 sises the 265 75 16 are going for 2200 each not bad :thumbup:

Re: coopers avalible

Posted: 12 Sep 2012 21:10
by Traveler
Currently a couple of importers. You will not find it difficult getting them.

Re: coopers avalible

Posted: 13 Sep 2012 06:34
by Tinus lotz
Yes it all depends on wwhat price tthey want to part with. Them :thumbup:

Re: coopers avalible

Posted: 13 Sep 2012 08:28
by Traveler
Tinus lotz wrote:Yes it all depends on wwhat price tthey want to part with. Them :thumbup:
I count myself lucky, paid R2,100-00 each for STT in 265/75R16.

Re: coopers avalible

Posted: 13 Sep 2012 09:16
by Kagiso II
weird -- vir hoe lank kan jy nie Coopers kry nie -- skielik TE volop??? I smell a rat mos .. iemand maak weer "dumping ground van SA ... ek sal maar hou by wat LOCAL vervaardig word, dan kan ek oor 3 jaar 'n "replacement" kry as 'n bottelstuk my taaijir murtu sny.

Die storie kring ook vinnig uit - BFG is nie maar beskikbaar nie ?? [skimpe op 4x4 Community]

Re: coopers avalible

Posted: 13 Sep 2012 11:33
by Traveler
Kagiso II wrote:weird -- vir hoe lank kan jy nie Coopers kry nie -- skielik TE volop??? I smell a rat mos .. iemand maak weer "dumping ground van SA ... ek sal maar hou by wat LOCAL vervaardig word, dan kan ek oor 3 jaar 'n "replacement" kry as 'n bottelstuk my taaijir murtu sny.

Die storie kring ook vinnig uit - BFG is nie maar beskikbaar nie ?? [skimpe op 4x4 Community]
Nie alles is 'n sameswering nie. :naughty: Cooper hoef verseker nie iets te dump nie. Daar was slegs een invoerder, en dit was Dunlop. Nou is daar meer as een, so dit gee die verbruiker die kans om arm te draai vir beter pryse.

BFG het net nie tans voorraad nie; en dit gebeur gereeld.

Maar, dan is dit hoe mense is, die waarheid is nooit so interessant soos die stories wat leke uitdink nie.

Re: coopers avalible

Posted: 13 Sep 2012 11:44
by Tinus lotz
Oom mac
Ek dink die probleem was dunlop SA gewees
Hulle het die aagent skap verloor omdat hulle nie die regte stock ens wou aanhou nie
Soos wat ek verstaan het hulle nou n agent wat eers by dunlop gewerk het wat dan aan verskilende tire plekke verkoop maar lyk of die plekke self hulle stock bestel
Auto wiel of nou ook tiremart het n hele klomp containers ingebring en het n warehouse vol . Hulle bring ook gereeld nog in om stock levels reg te hou
Michelin sa het die gap gesien en hulle bande sommer net duurder gemaak toe die coopers nie beskikbaar was nie . Jy weet ek ry KM2 myself en sweer dood dat dit n yster tire is maar daai SST is niks meer fout nie en kos heelwat minder ........
Ek hoor ook dat daai bande wat jy laaik dulers ek dink :think: gaan spoedig by almal beskikbaar wees en nie net by supa quick nie . Miskien sal dit die pryse beter maak...
Ek dink tog dat cooper en BF op die selfde level is die een is net bietjie baie goedkoper en gaan bf leer om nie so lelik te wees met hulle ppryse nie :mytwocents:

Re: coopers avalible

Posted: 13 Sep 2012 15:41
by Traveler
Tinus lotz wrote:Ek dink die probleem was dunlop SA gewees. Hulle het die aagent skap verloor omdat hulle nie die regte stock ens wou aanhou nie
Tinus, jy is reg, die issue kom van Dunlop af. Hulle was slegs 'n agent vir Cooper, maar hulle het alleenreg gehad vir 'n ruk (ek weet nie hoe lank nie). So as jy Cooper direk gekontak het is jy verwys na Dunlop SA. Maar Dunlop SA en Apollo SA is kop in een boshoed. Daarom kan jy by Dunlop se handelaars nou net Apollo se Hawkz koop.

Daar is ook 'n klomp Supaquick handelaars in Gauteng wat 'n houer of twee vol Cooper Zeon, A/T3, ST, STT en ST-Max ingebring het.
Hulle pryse sou nog goedkoper gewees het, as die ZAR/$ se wisselkoers nog beter was maar hulle is bietjie gebyt daarom is die bande van R1,900 af en meer.