Page 1 of 2

1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 25 Jul 2012 09:30
by duckitt
More die ou moet ongelukkig gaan as gevolg van plek op my werf

Specs; 4.8 Nissan Patrol met standaard ECU

33" Cooper STT
EMO shocks en Coils
110mm lift
Stainles steel 316 voor agter bumpers en rocksliders met mud gards
2 x agter vensters is vervang met deurkies
rak sisteem wat plek het vir 2 x 40l Engel kaste 50l water tenk en 7 amo krate
tint op vensters (voor lig en agter donker)
Deul petrol tank
2 x Kabels 16mm vir dubbel batery na agter

R145 000.00 prys kan anders bepaal word as ons goed begin afhaal
IMG00362-20101203-1417.jpg
IMG00362-20101203-1417.jpg (204.04 KiB) Viewed 3024 times

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 25 Jul 2012 09:33
by Herrie
'n 4.8?? :think:

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 25 Jul 2012 09:38
by duckitt
Ja hy is n volbloed Nissan 4.8 in n ou dop ! 190Kw en 400nm en n monster op die pad! alles pas net so nissan het deer die jare niks aan enige mounts of onderstel verander nie ! die meganiese deel het presies n Saterdag gevat om klaar te kry want als het plein vas geboud sonder mods !

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 25 Jul 2012 09:55
by marakasmalan
Duckitt, is dit WYSIWIG (What You See Is What You Get)?

Ek sien roofrack, winch, spotlights etc etc.

Kan jy so 'n paar foto's van die binnekant ook insit. Wat is jou brandstofverbruik? Laas wat jy gepraat het het jy drie gekry en toe jy die skroef uit die inlaatspruitstuk verwyder het was dinge beter, maar jy't nie weer genoem wat jy kry nie...

Adios

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 25 Jul 2012 10:13
by duckitt
Jammer maar daai parte moet na die ander kar toe spring , ek het nog net nie tyd vir als nie behalwe as die prys reg is want als is te koop vir die wat wil betaal . Ek gaan hom nie weg gee nie die kar soos hy daar staan het my R250.k gekos so dis een voudig ,die man met die regte passie sal hom he. Brandstof hang van die regter voet af en dis enige iets van 3.8 tot 5.5 km/l

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 25 Jul 2012 10:19
by Kagiso II
Charlie -- jy gan nie heppi chappi wees sonner Skillie inni draaifwy nie -- v/koop daai nuwe aanteelsel en HOU vi Skillie -- hy jou baba, hy jou grootmaak kjent, hy jou tjommi -- daai anner ene - hy is grend, maar hy kuier net .. :doh:

[anners ruil ek jou .. BOEZMAn [met ALLES aanhom] vir Skillie ?? :rolleyes: :oldtimer:

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 25 Jul 2012 10:36
by marakasmalan
Duckitt,

spel nou maar net mooi uit wat is in en wat is uit by die deal. Kan jy ook so 'n paar kiekies van die binnekant insit?

Dankie man

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 25 Jul 2012 16:04
by duckitt
net dit wat op die lys bo is is deel van die pakkie die res is eksta!

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 07 Aug 2012 21:43
by davejones
Still a lot of vehicle still for that price... a patrolman that looks after his stuff! Good luck with the sale....

Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)

Posted: 13 Sep 2012 15:08
by Roger Craps
As ek mag vra,waar het jy daai mooi 'Rock Sliders' gekry of lat maak ? Baie dankie.
Groete.
Roger