Patrol 2012 3.0 GL KM/H @ 2000 rpm
Posted: 22 Jul 2012 13:57
Ek het nou nou nog nie uitsluitsel oor die KM/H vir bogenoemde nie. Die agente kan my nie help nie en ek het ook nog nie terugvoering gekry vn Nissn SA nie.
Ek het die volgende berekenings gemaak in my onkunde maar die slim wiskundiges moet my reg help asb.
Patrol se a5e rat verhouding = 0.836
Finale aandrywing = 4.1111
"Rolling Circumfarance" 265/70/16 = 2371 mm dus 2.371 m per omwenteling
Dus dryfas rpm 5e rat @ 1000 rpm = 1196.172
Rpm met finale verhouding = 290.97
Meter p/m per 1000 rpm = 689.89
Meter per uur @ 1000 rpm = 41393.2
Dus @ 2000 rpm = 82786409 of te wel 82.7 KM/H
Ek het ook nog niks van Grootseun gehoor nie. Dalk is hy baie besig of nie by sy rekenaar nie.
Gee terugvoering ASB.
Groete
Bekkker
bekker@paarlrek.co.za
Wellington