Page 1 of 1

1999 Patrol 4.5 GRX

Posted: 16 Jul 2012 11:16
by Carel
Hier is 'n 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX in baie goeie toestand. Manual, 227000km, leer sitplekke, elektries verstelbaar, aparte lugversorging voor en agter, elektriese vensters, sondak, dubbele petrol tenks, R130 000. Kontak my vir meer inligting
PatrolFront.jpg
PatrolFront.jpg (153.71 KiB) Viewed 1326 times
PatrolRear2.jpg
PatrolRear2.jpg (154.51 KiB) Viewed 1328 times
Jammer vir die skewe wielcover
PatrilInside2.jpg
PatrilInside2.jpg (97.84 KiB) Viewed 1328 times

Re: 1999 Patrol 4.5 GRX

Posted: 25 Jul 2012 14:01
by Izak
Man die Patrol het 'n baie mooi linker agter briek lig ..... SUG WWW

Re: 1999 Patrol 4.5 GRX

Posted: 25 Jul 2012 17:27
by Carel
Izak, hoe klink dit vir my of jou Patrol 'n linker agterlig kort?