Page 1 of 1

Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!

Posted: 22 Jun 2012 12:47
by Jules
Mirrag allemal

Vriend van my het n 1998 GU 4.5 , HY IS MEEGEDEEL SY ALTERNATOR MOET VERVANG WORD R19 780 !!!!! :thumbdown: , sekerlik is daar ander opsies

Shalom

Re: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!

Posted: 22 Jun 2012 13:06
by Strandblom
Hi Jules, kyk op die website: http://www.sparxx.co.za of bel hulle by 021 981 8235. Ek het al by hulle gekoop en hulle pryse is goed. Ek sien op die site hulle het 'n alternator vir die 4.5. Ek het nou die dag een vir my vrou se Renault Scenic by hulle gekoop die R2600, die agente was HEELWAT duurder.

Laat my weet of jy reggekom het.

Groete

Re: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!

Posted: 22 Jun 2012 16:07
by Jules
Thanks Jacques het vir hul n epos gestuur

Shalom

Re: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!

Posted: 22 Jun 2012 22:36
by Jorrie
Jules

Ek moes my 4.5 GRX se altenator onlangs (einde maart 2012) vervang. Nissan het R 16800 gekwoteer :redface: . Ek het 'n 100Amp altenator splinternuut (geinstalleer) gekry vir R4200. :biggrin:
R19780 is "over-the-top"!!!!!! :thumbdown:

Re: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!

Posted: 25 Jun 2012 15:56
by duckitt
gaan kyk by goeiehoop onderdele in brackenfell ek het n nuwe (nissan staaaaan op hom geskryf net in n ander boks) gekoop begin van die jaar vir R1250 wat net so inplak en vas bout !

Re: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!

Posted: 31 Aug 2012 13:24
by Roger Craps
Hallo Jorrie,waar het jy daai 100 amp alternator gekry vir jou Patrol 4500 GRX ?

Groete.

Roger

Re: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!

Posted: 31 Aug 2012 14:54
by Jorrie
Roger
Ek het my altenator laat vervang deur European Service Technologies in Montana Pretoria.
Ek het die altenator sedert Maart die jaar en dit werk goed.

Re: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!

Posted: 02 Sep 2012 18:48
by duckitt
Bel Goodhope Spares in Brackenfell jy kry hom nuut uit n boks vir R1400 met Nissan se naam op sy gat en in n ander boks! ruil die pullys om as jy n plat vanbelt op het .ek het nou n maand terug een gekoop vir goedkoper as n stel borsels !