Page 1 of 1

YEAR-END FUNCTION

Posted: 16 Jun 2012 08:21
by Jorrie
Beast en Herrie

Laat weet asb vir my julle gedagtes met betrekking tot die jaar-einde funksie. Miskien kan ek help, want na my gesprek gister met Gerotek is dit duidelik dat hulle dit kan hanteer. Ons sal egter vroegtyding reëlings moet tref en bespreek.

Groetnis :salute:

Re: YEAR-END FUNCTION

Posted: 17 Jun 2012 11:46
by beast
:eureka: Jorrie, ons het die week n klub bestuur vergadering gehad en kom toe met die idee op dat ons ander Nissan/Datsun klubs ook nooi om so bietjie saam te kuier. Toe sien ons jou datum toe ons die notules van die vergadering opstel, want ons wil al die aksies wat ons beplan weer deurgee. Dit is toe dat ons jou datum en ons idee saam sit, en met die volgende voorstel kom. Ja ons jou n groot ding op 17 November. Ons nooi die Z KLUB, die DATSUN KLUb, die SSS KLUB en die ander Nissan of Datsun klubs waarvan ons nie dalk van bewus is nie. Ons nooi ook die publiek wat Datsuns en Nissan ry om die dag saam met ons kom kuier. Ons moet net geld vir die dag probeer kry, so toe stel ons voor dat ons van die handelaars , verskaffers en Nissan vra of hul nie wil bydra nie. Met jou afslag en sponserships kan ons die dag bekostigbaar maak vir die mense wat wil kom. Ons kan self ook n presentjie bring wat dan aan miderbevooregte kindertjies gegee word. Ons moet die ding saam sit en dan sal ek sorg dat daar iets na die tydskrifte en aan Handelaars toe kan uitgaan, die tyd is min en ons sal teen die eiende van die maand finale beplanning moet he, want ander kry ons die advertensies nie in tydskrifte nie, want hul werk op so 3 maande "lead time". Ons as die Nissan 4x4 club wil graag die ding dryf, maar wil hulp van almal he, ek vra positiewe hulp, mense wat hul handopsteek om te help en idees te gee. Ons in die Nissan 4x4 klub het laasjaar n baie suksesvolle Patrol 60ste gereel en nou voel ons dat ons nog groter wil gaan en all die ander ouens wil insluit en n nice party hou. Ons kan dalk vir bekende mense vra om ook te kom en kort praatjie te gee, dit sal die skares trek.[ Ek sal kyk of ek vir Julies Malema kan kry-grappie]. So nou is die idee uit, kom ons werk daaraan. Jorrie, kyk of jy vir ons n Tank of voertuig kan kry, wat ons so n paar 4x4 teen kan sit en sien of die weermag se goed werklik so great is. Hoor van julle.Nico :thumbup:

Re: YEAR-END FUNCTION

Posted: 17 Jun 2012 18:31
by Jorrie
Nico

Ek gaan jou bel want ons moet vinnig beweeg.

Groete :salute:

Jor

Re: YEAR-END FUNCTION

Posted: 20 Jun 2012 22:47
by Jorrie
Hi Nico en Kobus

Sien julle PMs asb.

Groete :salute:

Re: YEAR-END FUNCTION

Posted: 26 Jun 2012 13:49
by beast
:blonde: See the new arrangements proposed under the Gerotech heading. We are still on this and want to organise something nice and cheap. Those who attended the Patrol 60th at 3 Provences will know we can organise, so vasbyt

Re: YEAR-END FUNCTION

Posted: 19 Sep 2012 18:03
by Kagiso II
oompie se kalender en almanak en dagboekie raak nou beeeeesag vol .. WAT gebeur 'Jaar-Eind-Funksie??
Bring en braai? watewwer - maar DATUMS asb ?

thanx by voorbaat manne !! :blonde: :blonde:

Re: YEAR-END FUNCTION

Posted: 19 Sep 2012 18:36
by Herrie
Op die stadium is ons besig om te reel vir al die Nissan en Datsun klubs om bymekaar te kom op die 10de November in Krugersdorp by die Natuur Reservaat.